Wiskunde Graad 7 Afronding
Автор: Aha Wiskunde
Загружено: 2026-02-17
Просмотров: 17
Описание:
In hierdie video leer ons alles oor afronding en hoe om getalle korrek af te rond.
Ons bespreek:
✔️ Die golwende is-gelyk-aan teken (≈) wat gebruik word wanneer ’n antwoord ongeveer of benaderd is
✔️ Afronding na die naaste 5
✔️ Afronding na ’n ronde getal volgens plekwaarde
✔️ Die stappe van afronding
✔️ Afronding van desimale getalle
✔️ Praktiese voorbeelde soos afronding na die naaste tienduisend en naaste tiende
Daar is ook oefen vrae en antwoorde
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: