Wiskunde Patrone deur Vermenigvuldigingstafels
Автор: Aha Wiskunde
Загружено: 2026-01-28
Просмотров: 11
Описание:
In hierdie Wiskunde Graad 6-les leer jy hoe jy vermenigvuldigingstafels met patrone werk, net soos vloeidiagramme. Ons fokus op insetgetalle, uitsetgetalle en die reel, en hoe om die reel toe te pas om antwoorde te bereken.
Jy leer ook hoe om onbekende uitset- en insetgetalle te bepaal, omgekeerde bewerkings in die korrekte volgorde te gebruik en die reel van ’n patroon uit te werk, te toets en toe te pas.
Ons gee ook vrae en antwoorde
Hierdie video help jou om patrone in vermenigvuldigingstafels stap vir stap te verstaan en reg toe te pas.
Oefen, toets en raak selfversekerd met patrone!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: