Wiskunde Graad 6 Waarskynlikheid
Автор: Aha Wiskunde
Загружено: 2026-02-12
Просмотров: 26
Описание:
In hierdie Graad 6 Wiskunde video leer ons alles oor waarskynlikheid.
Ons verduidelik wat waarskynlikheid beteken en hoe ons kan bepaal of iets onmoontlik, onwaarskynlik, ewekansig, waarskynlik of seker is.
Jy leer hoe om waarskynlikheid:
In woorde te beskryf
Op die getallelyn voor te stel
As persentasies (0%, 25%, 50%, 75%, 100%) uit te druk
As desimale breuke (0; 0,25; 0,5; 0,75; 1) te skryf
Na gewone breuke (¼, ½, ¾) om te skakel
Ons kyk ook na voorbeelde en gee jou 'n klompie oefenvrae en antwoorde
Hierdie les help jou om waarskynlikheid beter te verstaan en toe te pas in praktiese voorbeelde.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: