Wiskunde Graad 6 Driehoeke
Автор: Aha Wiskunde
Загружено: 2026-01-30
Просмотров: 7
Описание:
In hierdie video leer jy wat ’n driehoek is en hoe om driehoeke te benoem volgens hul sye en hul hoeke. Ons kyk na:
Eienskappe van ’n driehoek
Gelyksydige, gelykbenige en ongelyksydige driehoeke
Reghoekige, skerphoekige en stomphoekige driehoeke
Hoe om driehoeke in prente en in die alledaagse lewe te identifiseer
Ons gee ook 'n paar oefeninge met antwoorde
Hierdie kennis is baie belangrik vir toekomstige Wiskunde-werk. Oefen om driehoeke reg te benoem – jy sal sien hulle is oral om jou!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: