Wiskunde Graad 7 Priemfaktore
Автор: Aha Wiskunde
Загружено: 2026-02-16
Просмотров: 27
Описание:
In hierdie Graad 7 Wiskunde video leer ons alles oor priemfaktore en hoe om ’n getal uit te druk as die produk van sy priemfaktore.
Jy leer:
✔ Wat priemfaktore is
✔ Wat faktorisering beteken
✔ Hoekom daar net een stel priemfaktore vir elke getal is
✔ Hoe om die leertjie-metode stap vir stap te gebruik
✔ Hoe om jou antwoord in eksponensiële vorm te skryf
Ons werk saam deur voorbeelde en daar is ook toetsvrae met antwoorde
Priemfaktorisering is ’n belangrike vaardigheid wat jy nog baie verder in Wiskunde gaan gebruik.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: