ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Plaasdiere ▶ Leer Plaasdiere name en geluide in Afrikaans!

Автор: Stegosaurus Learning

Загружено: 2020-10-05

Просмотров: 54953

Описание: In hierdie video leer ons van plaasdiere! Ons leer die plaasdiere se name, die manlik en vroulik van plaasdiere en ook wat hul babas genoem word. Ons kyk na beeste, skape, varke, bokke, hoenders en perde. Ons luister ook na plaasdiere geluide! Dit is groot pret vir die kleuters. Kom leer jou kind van plaasdiere in Afrikaans!
Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die plaasdiere se name gereeld met jou kind. Sit by hom/haar as hul met hul plaasdiere speel en vra vrae oor:
plaasdiere name
die manlik en vroulik van plaasdiere
die baba plaasdier se naam
geluide wat plaasdiere maak

As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!

Subscribe:    / stegosauruslearning  
Ons is ook op Facebook:   / stegosauruslearning  

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Plaasdiere ▶ Leer Plaasdiere name en geluide in Afrikaans!

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Sintuie ▶ leer die 5 sintuie vir kinders!

Sintuie ▶ leer die 5 sintuie vir kinders!

Familie ▶ leer van familie in Afrikaans!

Familie ▶ leer van familie in Afrikaans!

Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!

Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!

Afrikaanse Kinder Video | Plaasdiere en geluide | #afrikaansekindervideo #leerafrikaans #afrikaans

Afrikaanse Kinder Video | Plaasdiere en geluide | #afrikaansekindervideo #leerafrikaans #afrikaans

Speel met Klei en Leer Knip | Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 4 ✂️

Speel met Klei en Leer Knip | Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 4 ✂️

Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand

Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand

Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders

Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders

Dawid en Goliat - Sonneblom Kinders

Dawid en Goliat - Sonneblom Kinders

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Klinkers | Vokale ▶ Leer klinkers in Afrikaans! | Leer Vokale in Afrikaans

Klinkers | Vokale ▶ Leer klinkers in Afrikaans! | Leer Vokale in Afrikaans

Luister na dieregeluide:  Diere van die plaas

Luister na dieregeluide: Diere van die plaas

Die Dapper Muis | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | The Brave Mouse Afrikaans Rhyme

Die Dapper Muis | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | The Brave Mouse Afrikaans Rhyme

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Carike Keuzenkamp - Riekie Tiekie Trein

Carike Keuzenkamp - Riekie Tiekie Trein

Troeteldiere

Troeteldiere

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

Oom Nicolaas het 'n Plaas | Leer van Plaasdiere en Vokale | Afrikaanse Liedjies vir Kinders

Oom Nicolaas het 'n Plaas | Leer van Plaasdiere en Vokale | Afrikaanse Liedjies vir Kinders

Troeteldiere in Afrikaans ▶ leer van troeteldiere!

Troeteldiere in Afrikaans ▶ leer van troeteldiere!

Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe om van 1 - 10 te tel en te LEES | LEESPROGRAM 12/40

Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe om van 1 - 10 te tel en te LEES | LEESPROGRAM 12/40

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]