ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Klinkers | Vokale ▶ Leer klinkers in Afrikaans! | Leer Vokale in Afrikaans

Автор: Stegosaurus Learning

Загружено: 2020-11-05

Просмотров: 14539

Описание: As jy die klinkers (vokale) vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die 5 klinkers (5 vokale). Ons stel die klinkers (vokale) bekend en sing 'n liedjie oor klinkers (vokale) dat die kinders sommer maklik die 5 klinkers (vokale) sal kan onthou. Ons doen dit ook op 'n prettige manier en gebruik vir Kallie Kriek om die kinders te leer van klinkers (vokale).
Klank die klinkers / klank die vokale
Hersien die klinkers / Hersien die vokale gereeld met jou kind (herhaling is vaslegging!)
Skryf die klinkers (in die sand, op papier, in die lug!) / Skryf die vokale
Identifiseer klinkers in woorde / Identifiseer vokale in woorde

As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!

   / stegosauruslearning  
www.stegosauruslearning.co.za
www.facebook.com/stegosauruslearning

5 klinkers in Afrikaans
5 vokale in Afrikaans

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Klinkers | Vokale ▶ Leer klinkers in Afrikaans! | Leer Vokale in Afrikaans

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Leer om r te sê ▶ oefeninge om r te sê in Afrikaans!

Leer om r te sê ▶ oefeninge om r te sê in Afrikaans!

Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix

Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix

Hoe help ek my kind om beter te lees? Vokale in Afrikaans  /a, e, i, o, u /Leesprogram 1/40

Hoe help ek my kind om beter te lees? Vokale in Afrikaans /a, e, i, o, u /Leesprogram 1/40

Gr 3 Afrikaans ee klank lang e teacher lesson by Mrs C van der Merwe

Gr 3 Afrikaans ee klank lang e teacher lesson by Mrs C van der Merwe

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Tel tot 10 in Afrikaans | Count to 10 in Afrikaans

Tel tot 10 in Afrikaans | Count to 10 in Afrikaans

Tom et Jerry en Français | Jerry le farceur | WB Kids

Tom et Jerry en Français | Jerry le farceur | WB Kids

Влад и Ники помогают своим друзьям - лучшие сказки для детей

Влад и Ники помогают своим друзьям - лучшие сказки для детей

Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids

Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids

Repelsteeltjie | AFRIKAANS FAIRY TALES | Stories | Kinderstories | Rumpelstiltskin

Repelsteeltjie | AFRIKAANS FAIRY TALES | Stories | Kinderstories | Rumpelstiltskin

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!

Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!

Tom & Jerry in italiano | Prendimi se Ci Riesci | WB Kids

Tom & Jerry in italiano | Prendimi se Ci Riesci | WB Kids

Teken jouself ▶ Leer om jouself te teken! Selfportret vir kinders.

Teken jouself ▶ Leer om jouself te teken! Selfportret vir kinders.

Afrikaans For Beginners | How To Say The ABC in Afrikaans

Afrikaans For Beginners | How To Say The ABC in Afrikaans

👩‍🚒👨‍⚕️👷 Kom leer saam oor beroepe met speletjies + liedjies | Leer Tel, Diere Klanke + Meer! 🎶🎤⭐🌞🌍

👩‍🚒👨‍⚕️👷 Kom leer saam oor beroepe met speletjies + liedjies | Leer Tel, Diere Klanke + Meer! 🎶🎤⭐🌞🌍

Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?

Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?

A Garbage Truck Recycles Waste for Kids

A Garbage Truck Recycles Waste for Kids

Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is Dubbelklanke, Tweeklanke en Drieklanke in  Afrikaans?

Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is Dubbelklanke, Tweeklanke en Drieklanke in Afrikaans?

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]