ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

Автор: Stegosaurus Learning

Загружено: 2020-11-19

Просмотров: 61688

Описание: As jy die 4 seisoene vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die 4 seisoene. Ons stel die seisoene bekend, vertel hoe koud of warm dit in elke seisoen is en wys ook watter klere ons in elke seisoen sal dra. Heel laaste kyk ons na die maande van die jaar en watter seisoen dit in elke maand van die jaar is.

Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die seisoene met jou kind. Vra dat jou kind self vertel wanneer mens warm klere aantrek en wanneer koeler klere.

Ook belangrik om te onthou:
Teken prentjies van die 4 seisoene (dit help kinders onthou)
Bespreek seisoene met jou kind
Leer die volgorde van seisoene en vra jou kind om dit gereeld te herhaal

As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
   / stegosauruslearning  
Facebook: facebook.com/stegosauruslearning
www.stegosauruslearning.co.za

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Eerste woorde | eerste woord flitskaarte

Eerste woorde | eerste woord flitskaarte

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

🧚‍♀️Храбрая Лала, маленький валлаби | Мисс Фея

🧚‍♀️Храбрая Лала, маленький валлаби | Мисс Фея

Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos

Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos

Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand

Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Gr 2 Afrikaans lesson (1)

Gr 2 Afrikaans lesson (1)

PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian

PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian

Три Кота | Сборник крутых серий | Мультфильмы для детей😃

Три Кота | Сборник крутых серий | Мультфильмы для детей😃

Rowenos augalas • Smurfai • Lietuvių

Rowenos augalas • Smurfai • Lietuvių

Grandpa Pig's New Robot! 🤖 | Peppa Pig Official Full Episodes

Grandpa Pig's New Robot! 🤖 | Peppa Pig Official Full Episodes

Ну погоди! Все выпуски 1-8 (Nu Pogodi) - Советские мультфильмы - Золотая коллекция СССР

Ну погоди! Все выпуски 1-8 (Nu Pogodi) - Советские мультфильмы - Золотая коллекция СССР

Die beste Alfabet vir kleuters  #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Die beste Alfabet vir kleuters #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Trys paršiukai | Pasaka pries miega |  Lietuviški filmukai vaikams

Trys paršiukai | Pasaka pries miega | Lietuviški filmukai vaikams

Leer om tyd te lees... in Afrikaans! | Lees tyd op 'n horlosie

Leer om tyd te lees... in Afrikaans! | Lees tyd op 'n horlosie

Природные стихии и катаклизмы | Смешарики 2D | Сборник 2024

Природные стихии и катаклизмы | Смешарики 2D | Сборник 2024

Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders

Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders

Ну погоди! Все выпуски 1-16 (Nu Pogodi ) - Советские мультфильмы - Золотая коллекция СССР

Ну погоди! Все выпуски 1-16 (Nu Pogodi ) - Советские мультфильмы - Золотая коллекция СССР

ДимДимыч и Нолик - настоящие друзья ПРЯМОЙ ЭФИР - Фиксики (Фен, Консервная банка, Термометр...)

ДимДимыч и Нолик - настоящие друзья ПРЯМОЙ ЭФИР - Фиксики (Фен, Консервная банка, Термометр...)

Hoe help ek my kind om beter te lees? Vokale in Afrikaans  /a, e, i, o, u /Leesprogram 1/40

Hoe help ek my kind om beter te lees? Vokale in Afrikaans /a, e, i, o, u /Leesprogram 1/40

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]