ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand

Автор: Stegosaurus Learning

Загружено: 2021-04-13

Просмотров: 20619

Описание: As jy jou kind die basiese begrip van tyd wil leer is jy by die regte plek! Hierdie video word toegewy aan gister vandag môre en oggend middag aan. Ons kyk weer na ons bekende karakter, Ben, wat hy gister, vandag en more gedoen het en gaan doen, maar ook wat die oggend, middag en aand gebeur. Hierdie begrip van tyd is iets wat baie kleuters en selfs jong kinders mee sukkel. Ons probeer hulle die begrip van tyd leer deur praktiese voorbeelde van gister vandag en more te wys en dan kyk ons sommer terselfdertyd na oggend middag en aand. Jou kind sal sommer gou-gou hierdie begrip van tyd snap as hul na hierdie video oor tyd kyk.

Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die begrip van tyd gereeld met jou kind.
Vra wat het die oggend, middag, aand gebeur
Vra wat het gister gebeur, wanneer is vandag en wanneer is more
IVertel stories vir jou kind en toets hul begrip van tyd

As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!

Subscribe hier: https://www.youtube.com/c/stegosaurus...
Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za
Ons is ook op Facebook - volg ons daar:
  / stegosauruslearning  

_______________________________________________________

gister vandag more
oggend middag aand

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Tafelgebed ▶ leer 'n tafelgebed vir kinders!

Tafelgebed ▶ leer 'n tafelgebed vir kinders!

Eerste woorde | eerste woord flitskaarte

Eerste woorde | eerste woord flitskaarte

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?

Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Die beste Alfabet vir kleuters  #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Die beste Alfabet vir kleuters #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių

Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių

AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki |  Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle

AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki | Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle

Roma Diana and their sweetest stories for children

Roma Diana and their sweetest stories for children

Фиксики - 🔥 ДимДимыч - супергерой 💪 - Сборник (Анализ крови, Зеркало, Доспехи...)

Фиксики - 🔥 ДимДимыч - супергерой 💪 - Сборник (Анализ крови, Зеркало, Доспехи...)

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Kitas ir Keitė / 26-30 epizodai

Kitas ir Keitė / 26-30 epizodai

Rowenos augalas • Smurfai • Lietuvių

Rowenos augalas • Smurfai • Lietuvių

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

Beris ir Dolita - Santa, Mėnulio vabalas ir kitos istorijos ▶ 7 pilni epizodai | 32 minučių

Beris ir Dolita - Santa, Mėnulio vabalas ir kitos istorijos ▶ 7 pilni epizodai | 32 minučių

Фиксики Все серии подряд - На кухне с Фиксиками (Сборник)

Фиксики Все серии подряд - На кухне с Фиксиками (Сборник)

PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian

PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian

Benzee gaan Butterfly World toe - Episode 1

Benzee gaan Butterfly World toe - Episode 1

Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai

Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]