ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

#17 Johannes 4:9-26 - Ps Jacques Roos

Автор: AGS Ekklesia Standerton

Загружено: 2026-03-02

Просмотров: 16

Описание: Johannes 4:9
9 Die Samaritaanse vrou sê toe vir Hom: “Hoe is dit moontlik dat u wat 'n Jood is, vir my, 'n Samaritaanse vrou, water vra om te drink?” Jode meng immers nie met Samaritane nie.

Johannes 4:10 - 11
10 Jesus het haar geantwoord: “As jy van die gawe van God geweet het, en wie dit is wat vir jou vra, ‘Gee vir My water om te drink,’ sou jy Hom gevra het, en Hy sou vir jou lewende water gegee het.” 11 Die vrou sê vir Hom: “Meneer, u het nie eers 'n skepding nie, en die put is diep. Waarvandaan kry u dan die lewende water?

Johannes 4:12
12 U is tog nie belangriker as ons vader Jakob nie, hy wat die put aan ons gegee het, en self daaruit gedrink het, en ook sy seuns en sy vee?”

Johannes 4:13-14
13 Jesus het haar geantwoord: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry, 14 maar wie van die water drink wat Ek hom gee, sal tot in ewigheid nooit dors kry nie. Die water wat Ek hom gee, sal in hom 'n fontein van water word wat opborrel tot die ewige lewe. ”

Johannes 4:15-16
15Die vrou sê vir Hom: “Meneer, gee vir my van daardie water, sodat ek nie dors word en hierheen hoef te kom om te skep nie.”
16Hy sê vir haar: “Gaan roep jou man en kom terug hierheen.”

Johannes 4:17-18
17 Die vrou het Hom geantwoord: “Ek het nie 'n man nie.” Jesus sê vir haar: “Jy sê tereg, ‘'n Man het ek nie,’ 18 want jy het vyf mans gehad en die een wat jy nou het, is nie jou man nie. Jy het die waarheid gepraat.”

Johannes 3:17
17 God het immers nie sy Seun na die wêreld gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom verlos kan word.

Johannes 4:19
19 Die vrou sê vir Hom: “Meneer, ek sien dat u 'n profeet is.

Johannes 4:20-21
20 Ons voorvaders het op hierdie berg aanbid, maar julle sê, ‘Jerusalem is die plek waar aanbid moet word. ” 21 Jesus sê vir haar: “Vrou, glo My, daar kom 'n tyd dat julle die Vader nóg op hierdie berg, nóg in Jerusalem sal aanbid.

Johannes 4:22
22 Julle aanbid dit wat julle nie verstaan nie; ons aanbid dit wat ons verstaan, want die verlossing kom uit die Jode.

Johannes 4:23
23 Daar kom egter 'n tyd, en dit is nou, dat die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis sulke aanbidders hê.

Johannes 4:24
24 God is Gees, en wie Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. ”

Johannes 4:25-26
25 Die vrou sê vir Hom: “Ek weet die Messias kom wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy alles aan ons bekend maak. ” 26 Jesus sê vir haar: “Ek Is, is die Een wat met jou praat.”

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
#17 Johannes 4:9-26 - Ps Jacques Roos

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

#18  Johannes 4:27-35  -  Ps Jacques Roos

#18 Johannes 4:27-35 - Ps Jacques Roos

Przemek Czarnek. Posłuchaj to do Ciebie

Przemek Czarnek. Posłuchaj to do Ciebie

KOM RUS - Ps Jacques Roos - 15/02/2026

KOM RUS - Ps Jacques Roos - 15/02/2026

Język ukraiński a polski – ile mamy wspólnych słów? - prof. Monika Kresa

Język ukraiński a polski – ile mamy wspólnych słów? - prof. Monika Kresa

Фильм Алексея Семихатова «ГРАВИТАЦИЯ»

Фильм Алексея Семихатова «ГРАВИТАЦИЯ»

#16 Johannes 4:1- 9 - Ps Jacques Roos

#16 Johannes 4:1- 9 - Ps Jacques Roos

#13 - Johannes 3:13 - 21 Ps Jacques Roos

#13 - Johannes 3:13 - 21 Ps Jacques Roos

Vertrou die Proses -  Ps Tersius Swart - 2026/02/22

Vertrou die Proses - Ps Tersius Swart - 2026/02/22

TRUMP KOŃCZY WOJNĘ, ALE IRAN MA INNY PLAN! POLSKA „BRAMĄ PÓŁNOCNĄ”? NIEMIECKI KRYZYS SIĘ ROZKRĘCA

TRUMP KOŃCZY WOJNĘ, ALE IRAN MA INNY PLAN! POLSKA „BRAMĄ PÓŁNOCNĄ”? NIEMIECKI KRYZYS SIĘ ROZKRĘCA

PILNE! Iran na krawędzi GŁODU. Andrzej Gąsiorowski i Jan Piński LIVE 22

PILNE! Iran na krawędzi GŁODU. Andrzej Gąsiorowski i Jan Piński LIVE 22

#14  Johannes 3:22-30 - Ps Jacques Roos

#14 Johannes 3:22-30 - Ps Jacques Roos

GEEN HOUVAS - Ps Jacques Roos - 11/01/2026

GEEN HOUVAS - Ps Jacques Roos - 11/01/2026

MAAR GOD IS NOG BESIG - Ps Jacques Roos - 04/01/2026

MAAR GOD IS NOG BESIG - Ps Jacques Roos - 04/01/2026

🔴Тамар: В Ливане уже идет гражданская война. Хезболле конец! Спецназ ЦАХАЛа работает в Иране

🔴Тамар: В Ливане уже идет гражданская война. Хезболле конец! Спецназ ЦАХАЛа работает в Иране

Iran trafia w sekretny bunkier w Izraelu – świat w szoku!

Iran trafia w sekretny bunkier w Izraelu – świat w szoku!

"Брось каку" - Сергей Лукьянов - 04.03.2026

Ameryka wpada w irańskie bagno

Ameryka wpada w irańskie bagno

WAT DOEN ONS HIER -  Ps Jacques Roos 09/03/2026

WAT DOEN ONS HIER - Ps Jacques Roos 09/03/2026

340. Ko par to saka Bībele?

340. Ko par to saka Bībele?

RIETUMU STRATAGĒMAS – 1. Ko nozīmē

RIETUMU STRATAGĒMAS – 1. Ko nozīmē "gūt uzvaru" cilvēku attiecībās?

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]