ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Vertrou die Proses - Ps Tersius Swart - 2026/02/22

Автор: AGS Ekklesia Standerton

Загружено: 2026-02-23

Просмотров: 38

Описание: GENESIS 1:1
'In die begin het God die ganse heelal geskep , die hemel daarbo en die aarde hieronder. '

GENESIS 1:2
'Maar die aarde was ’n vormlose, onbewoonbare massa, en die diep waters was toegevou in duisternis. Die Gees van God het oor die oppervlakte van die water gesweef. '

GENESIS 1:3
'Toe beveel God: “Laat daar lig wees!” en dit was so. '

GENESIS 1:4
'Die lig was vir God goed. Daarop het God die lig en die donkerte van mekaar geskei. '

GENESIS 1:5
'God het die lig “dag” genoem en die donkerte “nag”. Dit alles het op die eerste dag gebeur. '

GENESIS 1:6
'God het beveel: “Laat daar skeiding kom tussen die waters!” '

GENESIS 1:7
'So het God die hemelkoepel gemaak wat die water bokant die aarde skei van die water onder op die aarde. Dit het alles net so gebeur. '

GENESIS 1:8
'God noem toe die blou koepel “hemel”. Dit het op die tweede dag gebeur. '

GENESIS 1:9
'God het beveel: “Laat die water op die aarde op een plek bymekaarkom sodat die droë grond te voorskyn kan kom!” Dit het presies so gebeur. '

GENESIS 1:10
'God noem toe die droë grond “land” en die versameling water noem Hy “see”. Ook dit was vir God goed. '

GENESIS 1:11
'Toe beveel God: “Laat plante uit die grond voortspruit wat saad dra en ook vrugtebome wat vrugte gee.” En dit het gebeur. '

GENESIS 1:12
'Die aarde het toe sulke plante voortgebring, asook vrugtebome van allerlei soorte. God het gesien dat dit goed was. '

GENESIS 1:13
'Dit het op die derde dag gebeur. '

GENESIS 1:14
'God het beveel: “Laat daar ligte wees aan die hemelkoepel sodat dag en nag onderskei kan word en dit ook kan dien as tekens om seisoene, dae en jare te bepaal. '

GENESIS 1:15
'Die ligte in die hemelkoepel moet ook die aarde verlig.” Dit het toe so gebeur. '

GENESIS 1:16
'So het God die twee groot ligte gemaak: die grootste om in die dag te skyn en die kleiner een om in die nag te skyn. Hy het ook die sterre gemaak. '

GENESIS 1:17
'God het hierdie ligte in die hemelkoepel geplaas om die aarde te verlig, '

GENESIS 1:18
'die een in die dag en die ander in die nag en ook om lig en donkerte van mekaar te skei. God het gesien dat dit goed was. '

GENESIS 1:19
'Dit het op die vierde dag gebeur. '

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Vertrou die Proses -  Ps Tersius Swart - 2026/02/22

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

#18  Johannes 4:27-35  -  Ps Jacques Roos

#18 Johannes 4:27-35 - Ps Jacques Roos

| 08.03.26 г. | ИРАН СЕ ОПЪЛЧИ СЕРИОЗНО НА САЩ

| 08.03.26 г. | ИРАН СЕ ОПЪЛЧИ СЕРИОЗНО НА САЩ

"ВЕРНОСТЬ, ОПРЕДЕЛЯЮЩАЯ ВЕЧНОСТЬ" проповедует Михаил Дарбинян (Онлайн служение 08.03.2026)

После 65 мясо уже не работает: 1 фрукт возвращает мышцы. Вы будете удивлены!

После 65 мясо уже не работает: 1 фрукт возвращает мышцы. Вы будете удивлены!

8. marec 2026 📣📣📣Войны, паника, приход Иисуса‼️‼️

8. marec 2026 📣📣📣Войны, паника, приход Иисуса‼️‼️

2026.03.08. - Joost Vlieg & ģimene

2026.03.08. - Joost Vlieg & ģimene

Внешность и Бренды: Когда внешнее становится важнее внутреннего - Богдан Бондаренко

Внешность и Бренды: Когда внешнее становится важнее внутреннего - Богдан Бондаренко

S06E03 UŽKALNIO ŽMONĖS. Pilko akmens metodas

S06E03 UŽKALNIO ŽMONĖS. Pilko akmens metodas

Цзян Сюэцин: Война с Ираном — перелом, навсегда изменивший Ближний Восток

Цзян Сюэцин: Война с Ираном — перелом, навсегда изменивший Ближний Восток

#17 Johannes 4:9-26 - Ps Jacques Roos

#17 Johannes 4:9-26 - Ps Jacques Roos

"Вайакгэл " Недельная глава Торы с Пинхасом Полонским.

Скотт Риттер - Алиев пригрозил Ирану

Скотт Риттер - Алиев пригрозил Ирану

GEEN HOUVAS - Ps Jacques Roos - 11/01/2026

GEEN HOUVAS - Ps Jacques Roos - 11/01/2026

США-ИРАН: ЦЕНЫ НА НЕФТЬ РАСТУТ. ТРАМП ТЕРЯЕТ СТАБИЛЬНОСТЬ. ИРАН УДАРИЛ ПО ЭЛЕКТРОСТАНЦИИ В ИЗРАИЛЕ.

США-ИРАН: ЦЕНЫ НА НЕФТЬ РАСТУТ. ТРАМП ТЕРЯЕТ СТАБИЛЬНОСТЬ. ИРАН УДАРИЛ ПО ЭЛЕКТРОСТАНЦИИ В ИЗРАИЛЕ.

1 нисана - время коронации царей. Иран предвестник мировой войны.

1 нисана - время коронации царей. Иран предвестник мировой войны.

Часть 1. ВНИМАНИЕ!!! ВОСХИЩЕНИЕ МНОГИХ ОСТАВИТ ПОЗАДИ!!! О покаянии!!! Др. БАРРИ

Часть 1. ВНИМАНИЕ!!! ВОСХИЩЕНИЕ МНОГИХ ОСТАВИТ ПОЗАДИ!!! О покаянии!!! Др. БАРРИ

#16 Johannes 4:1- 9 - Ps Jacques Roos

#16 Johannes 4:1- 9 - Ps Jacques Roos

⚱️3. Книга Исход. Когда послушание Богу делает жизнь труднее

⚱️3. Книга Исход. Когда послушание Богу делает жизнь труднее

Mirra Andreeva vs. Katerina Siniakova | 2026 Indian Wells Round 3 | WTA Match Highlights

Mirra Andreeva vs. Katerina Siniakova | 2026 Indian Wells Round 3 | WTA Match Highlights

DIE WEG IS OOP - Ps Jacques Roos

DIE WEG IS OOP - Ps Jacques Roos

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]