WAT DOEN ONS HIER - Ps Jacques Roos 09/03/2026
Автор: AGS Ekklesia Standerton
Загружено: 2026-03-09
Просмотров: 10
Описание:
9 Hierna het ek gesien, en kyk, daar was 'n baie groot skare, wat niemand kon tel nie. Hulle was afkomstig uit elke nasie en stam en volk en taal, en het voor die troon gestaan, en voor die Lam. Hulle het lang wit stolas gedra, met palmtakke in hulle hande. 10 Hulle het met 'n harde stem uitgeroep: “Die verlossing behoort aan ons God, wat op die troon sit, en aan die Lam!” 11 Al die engele het rondom die troon, en ook rondom die ouderlinge en die vier lewende wesens, gestaan. Hulle het toe op hulle gesigte neergeval voor die troon, en God aanbid 12 en gesê: “•Amen! Die lof, die heerlikheid en die wysheid, die dank en die eer, die krag en die sterkte kom ons God toe vir ewig en ewig. Amen!”
Openbaring 7:9-12
9 After this I saw a vast crowd, too great to count, from every nation and tribe and people and language, standing in front of the throne and before the Lamb. They were clothed in white robes and held palm branches in their hands. 10 And they were shouting with a great roar, “Salvation comes from our God who sits on the throne and from the Lamb!” 1 1And all the angels were standing around the throne and around the elders and the four living beings. And they fell before the throne with their faces to the ground and worshiped God. 12 They sang, “Amen! Blessing and glory and wisdom and thanksgiving and honor and power and strength belong to our God forever and ever! Amen.”
REVELATION 7:9-12
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: