Wat maak ek hier? (Ep624) | Fanie Myburgh
Автор: Fanie Myburgh
Загружено: 2026-01-29
Просмотров: 118
Описание:
KORT & KRAGTIG. Wat maak ek hier? Episode 624.
God vra twee keer vir Elia: Wat maak jy hier? Daar kom ‘n dag wat jy ook hierdie vraag moet beantwoord: Wat maak ek hier?
Teksvers: 1 Konings 19:10.
"En hy antwoord: Ek het baie geywer vir die Here, die God van die leërskare; want die kinders van Israel het u verbond verlaat, u altare afgebreek en u profete met die swaard gedood, sodat ek alleen oorgebly het, en hulle soek my lewe om dit weg te neem."
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of [email protected]
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: / faniemyburghblad
Instagram: / _faniemyburgh
Subscribe hier: / @faniemyburgh
#podcast #christen #afrikaans #faniemyburgh #motivationalspeaker #bybel #geloof #woordvangod #kortenkragtig #god #jesus #jesuschristus #evangelie #christus #pastoorfaniemyburgh #2026
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: