ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

LEWENDE HOOP | Kragtige Getuienis - in Gesprek met Stefan Swanepoel

Автор: Fanie Myburgh

Загружено: 2026-02-01

Просмотров: 238

Описание: #1steSondag #inGesprek #LewendeHoop
1STE SONDAG, IN GESPREK: 'n Christelike YouTube Livestream wat elke 1ste Sondag van die maand om 18:00 op die Fanie Myburgh YouTube kanaal uitgesaai word.

In die Februarie episode gesels Pastoor Fanie Myburgh met Stefan Swanepoel, wat sy kragtige getuienis van Lewende Hoop deel. Hierdie gesprek is spesiaal vir iemand wat hopeloos voel, geestelik moeg geword het vir die lewe en opgegee het nadat die lewe vir jou 'n gemors geword het.

As jy al gewonder het waar God is wanneer dit swaar gaan, of selfs wonder of daar enigsins 'n God is wat vir jou omgee, of voel dat Hy jou verlaat het, sal hierdie getuienis jou bemoedig en herinner dat Jesus Christus steeds hoop bring. Hier gaan jy hoor hoe God herstel, hoe hoop lewendig word, en hoe God mense vandag nog transformeer. Hierdie is nie net 'n storie nie - dis 'n lewende getuienis van God se werk in 'n hopelose mens se lewe.

📺 Kyk saam LIVE of later op YouTube
🕕 1 Februarie 2026 | 18:00 (SAST +2)
🙏 Christelike getuienis | Hoop in moeilike tye | Lewende Hoop

👉 Like, deel en subscribe sodat hierdie boodskap van hoop ook ander kan bereik wat dit dringend nodig het.

📩 KONTAK ONS
Navrae oor die livestream of kontak ons vir bediening.
📱 WhatsApp: +27 83 430 9296 | +27 83 294 7841
🌐 Webwerf: https://faniemyburgh.co.za ✉️ E-pos: [email protected]
📘 Facebook: Fanie Myburgh Blad

#1steSondag #inGesprek #faniemyburgh #StefanSwanepoel #LewendeHoop #getuienis #ChristelikeLivestream #HoopInMoeilikeTye #jesuschristus #Godherstel #hoop

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
LEWENDE HOOP | Kragtige Getuienis - in Gesprek met Stefan Swanepoel

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Wat maak ek hier? (Ep624) | Fanie Myburgh #podcast

Wat maak ek hier? (Ep624) | Fanie Myburgh #podcast

Rugilė Daujotaitė - Pasidalinimas ir šlovinimas - IŠGYDYMO PAMALDOS

Rugilė Daujotaitė - Pasidalinimas ir šlovinimas - IŠGYDYMO PAMALDOS

ONDERHOUD: Breek Brood met Adam en Past. Fanie Myburgh | Radio Kaapse Kansel | 26Jan2026

ONDERHOUD: Breek Brood met Adam en Past. Fanie Myburgh | Radio Kaapse Kansel | 26Jan2026

Steve Hofmeyer stel die regte vraag oor n post-Trump era.TRUMP IS N REAKSIE, NIE DIE OORSAAK NIE

Steve Hofmeyer stel die regte vraag oor n post-Trump era.TRUMP IS N REAKSIE, NIE DIE OORSAAK NIE

Triumfuojantis Karaliaus šauksmas stovykloje | 2026-02-01 Sekmadienio Tarnavimas | Tiesiogiai

Triumfuojantis Karaliaus šauksmas stovykloje | 2026-02-01 Sekmadienio Tarnavimas | Tiesiogiai

Hoekom help die Here my nie? | Ep140 | Marina Myburgh #podcast

Hoekom help die Here my nie? | Ep140 | Marina Myburgh #podcast

Smooth Jazz Chill Out Lounge with Female Vocals | Soulful Romantic Jazz Songs

Smooth Jazz Chill Out Lounge with Female Vocals | Soulful Romantic Jazz Songs

💣 ⚡ ЗЕ-ЗАМЫКАНИЕ: БОМБЁЖКА ПЕРЕД ПЕРЕГОВОРАМИ. Сделка с Ираном. Мелания сосватана Эпштейном - Пасков

💣 ⚡ ЗЕ-ЗАМЫКАНИЕ: БОМБЁЖКА ПЕРЕД ПЕРЕГОВОРАМИ. Сделка с Ираном. Мелания сосватана Эпштейном - Пасков

Kindwees | Ep32 | Radiokansel Hartklank

Kindwees | Ep32 | Radiokansel Hartklank

5 dzīves valūtas | The 5 currencies of life (01.02.26) - Tiešraide

5 dzīves valūtas | The 5 currencies of life (01.02.26) - Tiešraide

Winter Energy ❄️ Happy Day Playlist 2026 ☀️ Positive Chill House Music

Winter Energy ❄️ Happy Day Playlist 2026 ☀️ Positive Chill House Music

Прощай, братство! Слезы пастора, покидающего СССР | Евангелие в узах. Часть 9

Прощай, братство! Слезы пастора, покидающего СССР | Евангелие в узах. Часть 9

Dawie Spies 2/2/26 Maandag Tema: Dissipelskap …

Dawie Spies 2/2/26 Maandag Tema: Dissipelskap …

Tartu Elu Sõna Kogudus / Eino Lilleleht / 01.02.2026

Tartu Elu Sõna Kogudus / Eino Lilleleht / 01.02.2026

Что общего между Янси, Чивиджианом и Триппом? | Алексей Прокопенко

Что общего между Янси, Чивиджианом и Триппом? | Алексей Прокопенко

You Won’t Believe The Miracles This Israeli Soldier Witnessed!

You Won’t Believe The Miracles This Israeli Soldier Witnessed!

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

Wynand du Toit ontbloot homself as n geharde Outokraat en Diktator. HAAT Demokrasie

Wynand du Toit ontbloot homself as n geharde Outokraat en Diktator. HAAT Demokrasie

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

Америка заигрывает с духом антихриста | Перри Стоун

Америка заигрывает с духом антихриста | Перри Стоун

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]