Hoekom help die Here my nie? | Ep140 | Marina Myburgh
Автор: Fanie Myburgh
Загружено: 2026-02-02
Просмотров: 43
Описание:
VROUE MET WAAGMOED | Ep.140
🤍 Hoekom help die Here my nie?
📖 Teksvers:
1 Petrus 5:7 – “Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.”
Ons vra dit so maklik: “Here, hoekom help U my nie?”
Maar wat as God se stilte nie ’n gebrek aan sorg is nie—maar ’n uitnodiging tot dieper verhouding?
In hierdie episode gesels ons oor:
✨ Christenskap as ’n daaglikse leefstyl, nie net ’n Sondag-geloof nie.
✨ God as nie ’n plan B nie, maar ons alles.
✨ Waarom beloftes in die Bybel altyd saamgaan met verhouding en leefstyl.
✨ Hoe om bekende verse in konteks te lees—voor én ná.
Hierdie boodskap is nie net vir vroue nie, maar vir elkeen wat met waagmoed vir Jesus wil leef 💪✝️
Nie uit skuld nie—maar uit liefde, verhouding en oorgawe.
📲 KONTAK
📞 WhatsApp: +27 83 430 9296 | +27 83 294 7841
📧 E-pos: [email protected]
🌐 Webwerf: 👉 https://faniemyburgh.co.za
📘 Facebook: 👉 / faniemyburghblad
▶️ SUBSCRIBE & BLY BETROKKE!
👉 / @faniemyburgh
#vrouemetwaagmoed #afrikaanspodcast #christelikepodcast #christenskapleefstyl #bemoediging #bemoedigingvirvroue #christenvroue #vrouebediening #waagmoed #geloof #marinamyburgh #2026 #hoekomhelpdieheremynie #christenskap #godsesorg
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: