ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Toekomsberaad 2025: Die Plan

Автор: Solidariteit Helpende Hand

Загружено: 2025-07-21

Просмотров: 79

Описание: Die Krisisberaad is in 2024 gehou in reaksie op die ernstige uitdagings waarmee maatskaplike organisasies en werkers te kampe gehad het. Die maatskaplike krisis veroorsaak in ons land onder andere ‘n bestaanskrisis en ‘n toekomskrisis.

Die doel was om die krisisse rakende wetgewing, befondsing, dienslewering en die maatskaplike professie te identifiseer, bespreek en oplossings daarvoor te vind. Die beraad het gefokus op probleemanalise en onmiddellike ingryping.

Dit het maatskaplike organisasies gehelp om hul grootste struikelblokke te identifiseer en maniere te soek om in ‘n uitdagende omgewing te oorleef. Ten spyte van die stelsel se gebreke moet ons ons roeping omarm en oplossings vind.

Daarom word die Toekomsberaad gehou. #Toekomsberaad2025 is ‘n strategiese en toekomsinisiatief wat bou op die insigte van die Krisisberaad.

Waar die Krisisberaad ‘n reaksie op bestaande probleme was, is die Toekomsberaad daarop gemik om ‘n volhoubare en selfstandige toekoms vir maatskaplike werk te skep. Dit is ‘n platform waar ons nie net oplossings vir bestaande probleme soek nie, maar ook innoverende strategieë en modelle ontwikkel vir ‘n volhoubare toekoms. By woorde van dr. Dirk Hermann: “Self as dit kan, met die staat as dit moet.”

Die vraag tydens die Toekomsberaad is duidelik: “Hoe gaan ons vryheid, veranderinge en verbetering in die maatskaplike omgewing te weeg bring?”. Die fokus verskuif van oorlewing na groei, samewerking en selfstandigheid. Maatskaplike organisasies wil nie net sit en wag dat die regering verandering bring nie – ons tree self op. Staatsafhanklikheid, befondsing en dienslewering mag nie ons roeping beperk nie. Ons kan ‘n selfstandige toekoms bou deur saam te dink, praat en werk. Die fokus van hierdie beraad is om met moed en durf sáám ‘n toekoms te bou. Ons wil nie net passiewe waarnemers van gebeure wees nie, maar aktiewe deelnemers wat bou aan ‘n beter toekoms vir ons land.

Ons as maatskaplike organisasies moet nou ‘n verbonde maatskaplike gemeenskap vestig.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Toekomsberaad 2025: Die Plan

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand Toekomsberaad 2025

Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand Toekomsberaad 2025

Древняя Персия: Империя, о которой лгали греки? | Вся правда

Древняя Персия: Империя, о которой лгали греки? | Вся правда

31. Januar 2026

31. Januar 2026

Kāda būs jaunā pasaules kārtība? ES - Indijas tirdzniecības līgums. Tramps, Mieriņa un kodolieroči.

Kāda būs jaunā pasaules kārtība? ES - Indijas tirdzniecības līgums. Tramps, Mieriņa un kodolieroči.

Klein Karoo Camino | Staptog vir die siel

Klein Karoo Camino | Staptog vir die siel

[Episode 1] 'n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses

[Episode 1] 'n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses

Sous le Ciel de Paris | Chansons Françaises Douces et Romantiques

Sous le Ciel de Paris | Chansons Françaises Douces et Romantiques

ОН НЕ БЫЛ ИЗБРАН — НО ИМЕННО ЕМУ СУЖДЕНО УВИДЕТЬ, КАК НАЧИНАЕТСЯ КОНЕЦ ВРЕМЁН! ДРАМА

ОН НЕ БЫЛ ИЗБРАН — НО ИМЕННО ЕМУ СУЖДЕНО УВИДЕТЬ, КАК НАЧИНАЕТСЯ КОНЕЦ ВРЕМЁН! ДРАМА

Boesemvriendinne 2025: Liefde en Hoop

Boesemvriendinne 2025: Liefde en Hoop

Helpende Hand Studietrust koffieoggend: Insig, Kennis en Wysheid

Helpende Hand Studietrust koffieoggend: Insig, Kennis en Wysheid

Verrykingsoggend 2025: Regte mense, Regte stories en jou Regte in die Werksplek.

Verrykingsoggend 2025: Regte mense, Regte stories en jou Regte in die Werksplek.

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

5 dzīves valūtas | The 5 currencies of life (01.02.26) - Tiešraide

5 dzīves valūtas | The 5 currencies of life (01.02.26) - Tiešraide

HelpJag Jagtog 2025

HelpJag Jagtog 2025

Gemeenskapsontwikkelingsimposium: Welstand, Geborgenheid tydens die feesseisoen

Gemeenskapsontwikkelingsimposium: Welstand, Geborgenheid tydens die feesseisoen

Jakten på læreplass!

Jakten på læreplass!

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

DA-tv: Avsnittet med Karin Pettersson

DA-tv: Avsnittet med Karin Pettersson

Erik har ordet - Helårskommentar 2025

Erik har ordet - Helårskommentar 2025

Helpende Hand se Forum vir persone met gestremdhede saam met Erick en Elrine Oosthuizen

Helpende Hand se Forum vir persone met gestremdhede saam met Erick en Elrine Oosthuizen

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]