Klein Karoo Camino | Staptog vir die siel
Автор: Solidariteit Helpende Hand
Загружено: 2025-08-18
Просмотров: 494
Описание:
Maak gereed - vanaf 25 April tot 2 Mei 2026 pak ons weer die Roete van die Sandsteenkerke al langs die voetheuwels van die Swartberge aan saam met Hannes Noeth! Dis 'n reistog vir die siel ten bate van Solidariteit Helpende Hand.
Besoek www.kleinkaroocamino.co.za om deel van dié belewenis te wees.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: