HelpJag Jagtog 2025
Автор: Solidariteit Helpende Hand
Загружено: 2025-06-09
Просмотров: 52
Описание:
Wat ‘n voorreg om daad by woord te kon voeg en self as die HelpJag-span en HelpJag-ambassadeurs fisies te kon bydra aan die #HelpJagprojek. Elke sneller was met ‘n doel en insig getrek. Elke skoot was ‘n skoot vir hoop.
As jag in jou are loop is dit onlosmaaklik deel van jou. Rig jou visier op 'n groter doel. Neem aksie. Skenk 'n bok. Voed 'n kind. HelpJag is 'n projek van Solidariteit Helpende Hand. HelpJag versprei wildsvleis na 89 skole regoor die land en voed daarmee ongeveer 8 000 kleuters. Jag vir ‘n groter doel.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: