Tel in 3s met telgetalle van nul tot sestig
Автор: Mother Tongue Maths
Загружено: 2025-12-22
Просмотров: 776
Описание:
#wiskunde #afrikaans #countingforkids
Ons leer vandag hoe om in 3s te tel van nul tot by 60.
Gebruik gerus die voorblad vir notas.
_______________________________________________________________________________________________
Ek gebruik VideoScribe om die videos te maak. Indien jy ook die sagteware wil gebruik, kliek gerus op die skakel hieronder. Daardeur verdien ek 'n klein persentasie kommissie indien die produk gekoop word binne 30 dae. Dit stel my in staat om nog videos te maak.
https://www.awin1.com/cread.php?awinm...
Dit sal jou na VideoScribe se website toe neem en jy kry 7 dae verniet om die sagteware te toets.
Lees meer oor geaffilieerde bemarking hieronder.
http://paidforadvertising.com/
Dankie vir jou ondersteuning.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: