Wiskunde Breuke se Terme
Автор: Mother Tongue Maths
Загружено: 2022-08-15
Просмотров: 309
Описание:
Ons leer vandag van breuke en hulle terme. Daar is Egte Breuke, Onegte Breuke en Gemengde Breuke. Mens kan die breuke oor herlei van onegte breuke na gemengde breuke sowel as van gemengde breuke na onegte breuke.
Antwoorde op oefen vrae:
Herlei van gemengde breuke
3 1/4 = 13/4
5 3/11 = 58/11
6 2/3 = 20/3
Herlei van onegte breuke
19/5 = 3 4/5
7/3 = 2 1/3
23/12 = 1 11/12
Gebruik gerus die voorblad vir jou notas.
#breuke #videoscribe #wiskunde
________________________________________________________________________________________________
Ek gebruik VideoScribe om die videos te maak. Indien jy ook die sagteware wil gebruik, click gerus op die skakel hieronder. Daardeur verdien ek 'n klein persentasie kommissie indien die produk gekoop word binne 30 dae. Dit stel my in staat om nog videos te maak.
https://www.awin1.com/cread.php?awinm...
Dit sal jou na VideoScribe se website toe neem en jy kry 7 dae verniet om die sagteware te toets.
Lees meer oor geaffilieerde bemarking hieronder.
http://paidforadvertising.com/
Dankie vir jou ondersteuning.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: