Wiskunde Graad 6 hoeke
Автор: Aha Wiskunde
Загружено: 2026-01-29
Просмотров: 9
Описание:
In hierdie video verduidelik ons wat ’n hoek is en hoe dit gevorm word wanneer twee reguit lyne mekaar kruis. Ons hersien die regte hoek en brei dit uit na ander soorte hoeke, naamlik skerphoeke, stomphoeke, gestrekte hoeke, inspringende hoeke en ’n omwenteling.
Elke hoek word verduidelik volgens hoe groot dit is. Jy leer ook die korrekte name van hoeke en hoe om dit in sketse te herken.
Hierdie is belangrike terme en name wat jy uit jou kop moet ken vir Wiskunde Graad 6.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: