Graad 12 Rye #2: Rekenkundige Lineêre Rye Voorbeelde
Автор: WiskundeMetMargie
Загружено: 2020-08-10
Просмотров: 144
Описание:
'n Paar uitgewerkte voorbeelde van lineêre rye met hulpvaardige wenke om julle te help in eksamens en toetse!
Dankie vir julle ondersteuning by die kanaal. As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en gee vir my 'n thumbs up 👍
Die link van die vorige video: • Graad 12 Rye #1: 'n Inleiding
Die link van die volgende vide: • Graad 12 Rye #3: Rekenkundige Kwadratiese ...
As julle nog videos in die reeks soek, kyk hier: • Graad 12
As julle 'n studiebundel vir julle eksamen nodig het, kyk gerus hier: https://www.stuvia.com/doc/1731504/ma...
Kom praat met my in die commnets of op instagram 😀: / wiskundemetmargie
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: