Graad 12 Rye #3: Rekenkundige Kwadratiese Rye Voorbeelde
Автор: WiskundeMetMargie
Загружено: 2020-08-16
Просмотров: 190
Описание:
'n Paar voorbeelde van kwadratiese rekenkundige rye met wenke vir eksamens en toetse 😜
Die links vir die vorige videos:
Inleiding: • Graad 12 Rye #1: 'n Inleiding
Voorbeelde met lineêre rye: • Graad 12 Rye #2: Rekenkundige Lineêre Rye ...
As julle nog videos in die reeks soek, kyk hier: • Graad 12
As julle 'n studiebundel vir julle eksamen nodig het, kyk gerus hier: https://www.stuvia.com/doc/1731504/ma...
Kom praat met my op instragram: / wiskundemetmargie
As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat nog mense hulp kan kry. Dankie! 🙂
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: