Graad 12 Rye #1: 'n Inleiding
Автор: WiskundeMetMargie
Загружено: 2020-08-04
Просмотров: 399
Описание:
'n Vinnige video om rye te verduidelik. Verskillende tiepe rye is genoem en hulle formules word verduidelik.
'n Link vir die volgende video: • Graad 12 Rye #2: Rekenkundige Lineêre Rye ...
As julle nog videos in die reeks soek, kyk hier: • Graad 12
Kom praat met my in die commnets of op instagram 😀: / wiskundemetmargie
As julle 'n studiebundel vir julle eksamen nodig het, kyk gerus hier: https://www.stuvia.com/doc/1731504/ma...
Dankie dat julle die kanaal ondersteun! Onthou om die woord te versprei en om te subscribe! 😛
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: