S1, EP5 - Wanneer die lewe jou breek, maar God iets mooi daaruit bou ⛪️ Rachelle & Tillie
Автор: myhartklopso_podcast
Загружено: 2025-06-07
Просмотров: 3530
Описание:
Hierdie week op My Hart Klop So sit Rachelle met Tillie Pelser – ’n dinamiese beroepsvrou, ma van drie, spanleier in haar kerk en deeltydse sangeres met ’n hart wat klop vir mense, musiek en vir God.
Tillie deel openhartig oor seisoene van verwerping, seer en gebrokenheid – en hoe God telkens iets moois kom bou het uit wat stukkend was. Hulle gesels oor die krag van vergifnis, geloof in moeilike tye, en hoe God selfs in jou diepste pyn besig is met 'n plan.
#myhartklopsopodcast #klopklop #rachellepodcast #rachellefouriepodcast #podcast #hoeklopjouhart #potgooi ##tilliepelser #beroepsvrou #mawees #kerkspanleier #deeltydsesangeres #hartvirmense #hartvormusiek #hartvirgod #verwerping #seer #gebrokenheid #genesing #vergifnis #geloof #moeiliketye #godsheling #godseplan #inspirasie #getuienis
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: