ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

S1, EP3 - Enige Plek, Enige Tyd, Enige Iets ✝️ Rachelle & Hennie

Автор: myhartklopso_podcast

Загружено: 2025-05-25

Просмотров: 3282

Описание: Hennie is die stigter van die Jakobus 1:27 Hulpfonds—’n organisasie wat die Here se hart uitleef deur om te sien na weduwees en weeskinders. Sy roeping het hom al oor die hele wêreld geneem, op verskeie uitreike, waar hy nie net praktiese hulp verleen het nie, maar ook die evangelie van Jesus Christus met oortuiging en opregte liefde gedeel het.

Ek het nog nooit iemand soos Hennie ontmoet nie. Sy passie vir Jesus en sy diepe liefde vir die Woord van God laat my telkens stil staan. Hy is nie net ’n voorbeeld van iemand wat sy geloof werklik uitleef nie, maar ook ’n inspirasie vir almal rondom hom.

In hierdie episode gesels Rachelle en Hennie oor hoe Hennie se hart klop — oor roeping, uitreike, en die vrees wat dikwels die Here se droom en plan vir ons lewens probeer belemmer. Hulle praat eerlik oor gehoorsaamheid, identiteit, en hoe lewe sonder Jesus uiteindelik sinneloos is.

Kyk saam Sondag om 19:00 op My Hart Klop So.

#myhartklopsopodcast #klopklop #sondag #podcast #roeping #lewemetdoel #hennievanvreden #rachellefourie #potgooi #vrees #geloofinaksie #Hennie #Jakobus127 #Hulpfonds #Roeping #Uitreike #Evangelie #JesusChristus #LiefdeInAksie #GeloofInAksie #WeduweesEnWeeskinders #GodSeHart #Inspirasie #MyHartKlopSo #Gehoorsaamheid #IdentiteitInChristus #SonderJesusGeenLewe #PassieVirJesus #WoordVanGod #Geloofsreis #LeefJouRoeping

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
S1, EP3 - Enige Plek, Enige Tyd, Enige Iets ✝️ Rachelle & Hennie

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

S1, EP4 - Woorde, waardes & jongmens uitdagings 🙋‍♀️ Rachelle & Monè

S1, EP4 - Woorde, waardes & jongmens uitdagings 🙋‍♀️ Rachelle & Monè

S1, EP14 - Hoe wen mens in die lewe ? 🏆 Rachelle Fourie & Pickard Henn

S1, EP14 - Hoe wen mens in die lewe ? 🏆 Rachelle Fourie & Pickard Henn

So Maak Mens - Rachelle Fourie

So Maak Mens - Rachelle Fourie

Китай - настоящая причина войны в Иране. Интервью с Диной Лиснянской 05.03.2026

Китай - настоящая причина войны в Иране. Интервью с Диной Лиснянской 05.03.2026

Michelle Eybers - Moedersdag

Michelle Eybers - Moedersdag

#OpMyEish - Episode 4 - Brendan en Rachelle | kykNET

#OpMyEish - Episode 4 - Brendan en Rachelle | kykNET

ВОЗМОЖНО, ЧТО ВОСХИЩЕНИЕ ПРОИЗОЙДЁТ В ЭТОМ ГОДУ?

ВОЗМОЖНО, ЧТО ВОСХИЩЕНИЕ ПРОИЗОЙДЁТ В ЭТОМ ГОДУ?

Paplašini savu dzīves apjomu | Jānis Brūns | Spēka konference

Paplašini savu dzīves apjomu | Jānis Brūns | Spēka konference

Oupa se Kind

Oupa se Kind

NA ŻYWO: Wieczór Geopolityczny - bieżący komentarz do agresji Izraela i USA na Iran

NA ŻYWO: Wieczór Geopolityczny - bieżący komentarz do agresji Izraela i USA na Iran

S1, EP5 - Wanneer die lewe jou breek, maar God iets mooi daaruit bou ⛪️ Rachelle & Tillie

S1, EP5 - Wanneer die lewe jou breek, maar God iets mooi daaruit bou ⛪️ Rachelle & Tillie

S1, EP13 - Skuldgevoelens rondom kos 🍝 Rachelle Fourie & Aletheia Theron

S1, EP13 - Skuldgevoelens rondom kos 🍝 Rachelle Fourie & Aletheia Theron

Rakiety nad Dubajem i panika na stacjach. Wojna już uderza w portfele

Rakiety nad Dubajem i panika na stacjach. Wojna już uderza w portfele

S1, EP2 - Blom in jou identiteit 🌸 Rachelle & M’landi

S1, EP2 - Blom in jou identiteit 🌸 Rachelle & M’landi

#255 Kad ar mūsu interesēm manipulē – domāšanas skaidrība kā aizsardzība. PROFESORS JURĢIS ŠĶILTERS

#255 Kad ar mūsu interesēm manipulē – domāšanas skaidrība kā aizsardzība. PROFESORS JURĢIS ŠĶILTERS

Most Europy dla Moskwy zniknął: Miliony w panice, Polska ZAMYKA WSZYSTKIE rosyjskie mosty

Most Europy dla Moskwy zniknął: Miliony w panice, Polska ZAMYKA WSZYSTKIE rosyjskie mosty

Based on a True Story: Heart of a Child (1994)

Based on a True Story: Heart of a Child (1994)

Elke skool het 'n boelie - Stories van MynerMartin

Elke skool het 'n boelie - Stories van MynerMartin

Gees van die dood... wat sê die woord?

Gees van die dood... wat sê die woord?

S1, EP15 - Skoonouers, gesonde kommunikasie & grense🏆 Rachelle Fourie saam Pickard & Nadia Henn

S1, EP15 - Skoonouers, gesonde kommunikasie & grense🏆 Rachelle Fourie saam Pickard & Nadia Henn

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]