ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Vorms vir kleuters

Автор: Lami Leer en Speel Videos

Загружено: 2022-01-04

Просмотров: 42766

Описание: Kom leer saam die vorms se name met diertjies. Ons bou prente met vorms, teken en verf!

Dit is 'n vierkant. Kan jy sê vierkant?

Dit is 'n driehoek. Kan jy sê driehoek?

Watter prentjie kan ons maak met 'n vierkant en 'n driehoek?
Dit is 'n huis.

Sirkel en strepe maak 'n son
Ovaal maak blom
Ovaal, driehoeke en sirkel maak 'n vis
Reghoek, driehoeke en sirkel maak vuurpyl
Lyn maak 'n wurm

--
Meer oor Lami Leer en Speel Videos

Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier:

https://ko-fi.com/koffievirlami

Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning.

#afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend
#stories, #liedjies en #rympies
Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word.
100% GRATIS vir almal.
Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap.

Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.

Kontak ons gerus by: [email protected]

Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.

Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.

Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.

Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Vorms vir kleuters

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai

Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai

Groente vir kinders in Afrikaans / Lami Leer en Speel Videos

Groente vir kinders in Afrikaans / Lami Leer en Speel Videos

Ons leer van vorms | Shapes in Afrikaans

Ons leer van vorms | Shapes in Afrikaans

Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans

Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans

My huis #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans #learnafrikaans

My huis #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans #learnafrikaans

Bokstav X | Watermelon

Bokstav X | Watermelon

Teken jouself ▶ Leer om jouself te teken! Selfportret vir kinders.

Teken jouself ▶ Leer om jouself te teken! Selfportret vir kinders.

Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių

Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių

Tom and Jerry Singapore Full Episodes | Cartoon Network Asia | @wbkids​

Tom and Jerry Singapore Full Episodes | Cartoon Network Asia | @wbkids​

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Sweet Moments - Jungle Beat | Munki and Trunk | WildBrain Fizz | Full Episodes | Kids Cartoon 2024

Sweet Moments - Jungle Beat | Munki and Trunk | WildBrain Fizz | Full Episodes | Kids Cartoon 2024

Beris ir Dolita - Apžvalgos ratas, Dviratis ir kitos istorijos ▶ 7 pilni epizodai | 32 minučių

Beris ir Dolita - Apžvalgos ratas, Dviratis ir kitos istorijos ▶ 7 pilni epizodai | 32 minučių

Die beste Alfabet vir kinders #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Die beste Alfabet vir kinders #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Plaasdiere vir kleuters / Alfabet klanke #Afrikaans #Kinders #Plaas

Plaasdiere vir kleuters / Alfabet klanke #Afrikaans #Kinders #Plaas

Kitas ir Keitė / 21-25 epizodai

Kitas ir Keitė / 21-25 epizodai

Hoe om VORMS en KLEURE vir KLEUTERS te leer in Afrikaans?

Hoe om VORMS en KLEURE vir KLEUTERS te leer in Afrikaans?

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders

Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders

Bou masjiene / Konstruksie voertuie #swaarmasjinerie #Afrikaans #Kinder

Bou masjiene / Konstruksie voertuie #swaarmasjinerie #Afrikaans #Kinder

Tom & Jerry | Best of Jerry Mouse 🐭🤎 | Classic Cartoon Compilation | @wbkids​

Tom & Jerry | Best of Jerry Mouse 🐭🤎 | Classic Cartoon Compilation | @wbkids​

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]