ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Die beste Alfabet vir kinders

Автор: Lami Leer en Speel Videos

Загружено: 2021-11-19

Просмотров: 101277

Описание: 23 Tradisionele en nuwe kinderliedjies en rympies in Alfabetiese volgorde met fonetiese klanke. Kinders kom leer die alfabet en van Afrikaanse kultuur. Afrikaners is plesierig, Al lê die berge nog so blou, Die donkie is ‘n wonderlike ding,

Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier:
https://ko-fi.com/koffievirlami
Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning.

Hoender wat ‘n eier nie kan lê, My hartjie my liefie, Januarie, Karalie Karool!
Dis Heerlike Lente, Marie het 'n kleine lam, Nakkie die nar, Ou tante Koba,
Die padda wou gaan opsit, Hoe ry die boere, Suikerbossie,
Trein, Tortelduifie, Varkies, Wippie en Snippie,
A
Afrikaners
Afrikaners is plesierig,
dit kan jy my glo,
hulle hou van partytjies,
en dan maak hulle so:

Eers draai die ou vroutjie
en dan draai haar ou man,
en hy vat om haar lyfie
en dan draai hulle saam.

Goeienag, my ou vroutjie,
goeienag, my ou man!
Oor 'n week 'n partytjie,
en dan draai ons weer saam.

B
Berge
Al lê die berge nog so blou,
al lê die berge nog so blou,
al lê die berge nog so blou,
haar woorde sal ek steeds onthou.

C
Carmi

D
Donkie
Oh die donkie, ja die donkie
Die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy staan op die plaas
En hy maak geraas

Oh die donkie, ja die donkie
Die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy staan teen die draad
En hy loer op die straat

E
Ek
Ek is sterk, ek is slim
Drukkie drukkie drukkie
(Deur Lami Leer en Speel Videos)

F
Fiets

G
Glo
Voel jy soms 'n bietjie bang
Haal diep asem en glo jy kan
So sterk wees soos Koos Kombuis
En slim soos die dapper muis
(Deur Lami Leer en Speel Videos)

H
Hoender haan
Daar is ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê
Dis die haan wat op die kerk toring staan

Hartjie
My hartjie, my liefie, die son sak weg
Die son sak weg, die son sak weg
My hartjie, my liefie, die son sak weg
Daar anderkant die blou berge

I
Is
Is jy 'n sirkel dan is jy rond
Is jy 'n reënboog dan is jy bond
Is jy?
Ja jy is

'n vis op 'n dis, binne in 'n kis
is jy lus vir 'n wurm
wil jy nie 'n wurm eet
mm dan is jy nie
'n vis op 'n dis binne in 'n kis
(Deur Lami Leer en Speel Videos)

J
Januarie
Ken jy al die maande van die jaar?
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember

K
Kat koei Karalie Karool
Karalie! Karool!
Die kat speel viool,
die koeitjie spring dwarsoor die maan,
die hondjie die lag
met al sy mag,
en die skottel en lepel dans saam.

L
Lente
Dis Heerlike Lente
Dis heerlike lente, die winter's verby;
weer nooi berg' en klowe vir jou en vir my.
Hol - la - dri - o - ha, hol - la - dri - o.
Hol - la - dri - o - ha, hol - la - dri - o

M
Marie het 'n kleine lam
Marie het 'n kleine lam
Kleine lam, kleine lam
Marie het 'n kleine lam
Sy wol was wit soos sneeu

Elke plek waar Marie gaan
Marie gaan, Marie gaan
Elke plek waar Marie gaan
Gaan die lam ook saam
(Deur Lami Leer en Speel Videos)

N
Nakkie die nar
Ry in 'n blou kar
Sy neus is rooi
Sy broek is groen

Nakkie die nar
Ry in 'n blou kar
Hare geel
Wil heeldag speel
(Deur Lami Leer en Speel Videos)

O
Ou tante Koba
Ou tante Koba, sy is so dom
Sy roer haar koffie met haar groot toon om
Ou tante Koba, kry net 'n lepel
Dan gaan als weer beter

P
Padda
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Maar ‘n opsitkers kon hy nêrens kry
Haham, haham, haham
(Carike Keuzenkamp)

Q
R
Ry
Hoe ry die boere
Hoe ry die Boere? Sit, sit, so! Sit, sit, so! Sit, sit, so!
Hoe ry die Boere? Sit, sit, so! Sit, sit, so! Hoera!

S
Swem
Hou net aan swem, hou net aan swem
Jy sal eendag wen
(Deur Lami Leer en Speel Videos)

Suikerbossie
Suikerbossie, 'k wil jou hê,
Suikerbossie, 'k wil jou hê,
Suikerbossie, 'k wil jou hê;
wat sal jou mamma daarvan sê?

Dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan--
ek en my Suikerbossie saam!

T
Trein
Tjoeke tjoeke paf tjoeke tjoeke paf paf, kyk hoe ry ek in die baba trein

Tjoeke-tjoeke-paf,
Tjoeke-paf-paf-paf.
Kyk hoe ry ek op die babatrein.
Opdraand op,
afdraand af.
Tjoeke-tjoeke-paf,
op ‘n stywe draf.

Tortelduifie
Tortelduifie sit in
die eikeboom,
sing die lied van sy
lewensdroom.
Koer, tortelduifie,
koer,
tortelduifie by die
waterstroom!

U
Uie laat jou huil
Uiters ongemaklik as die trane loop
As jy dit koop
Sny dit oop
Dan sien jy ook
Uie laat jou huil
(Deur Lami Leer en Speel Videos)

Vark
Hierdie klein varkie gaan mark toe
Hierdie klein varkie bly tuis
Hierdie klein varkie eet braai vleis
Hierdie klein varkie kry niks
Hierdie klein varkie huil
al die pad tot by sy huis

W
Wippie en Snippie
Wippie en Snippie loer uit 'n gaatjie,
Wip is 'n muisie en Snip is sy maatjie.
Wippie en Snippie daar kom die groot kat,
Woeps spring die twee muisies weer terug in die gat.

X
Y
Z

Dit was ons hele Afrikaanse alfabet

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die beste Alfabet vir kinders

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Groente vir kinders in Afrikaans / Lami Leer en Speel Videos

Groente vir kinders in Afrikaans / Lami Leer en Speel Videos

Les 2 Vorms  +  Kleure  +  Tel +  Insekte #kleuters #lami #afrikaans

Les 2 Vorms + Kleure + Tel + Insekte #kleuters #lami #afrikaans

🔴 ABC Phonics Song 🎶 A for Apple 🍎 | Alphabet Song | Fun ABC Learning for Toddlers | Live 99

🔴 ABC Phonics Song 🎶 A for Apple 🍎 | Alphabet Song | Fun ABC Learning for Toddlers | Live 99

Die beste Alfabet vir kleuters  #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Die beste Alfabet vir kleuters #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos

Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos

Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos

Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids

Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids

Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans

Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans

Clamber Club AKSIE LIEDJIES! Afrikaans Kleuterliedjies

Clamber Club AKSIE LIEDJIES! Afrikaans Kleuterliedjies

Benzee leer van kleur - Episode 2

Benzee leer van kleur - Episode 2

Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans

Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans

Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans

Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Benzee speel by die huis (Deel 1)

Benzee speel by die huis (Deel 1)

Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans

Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans

Wheels on the Bus (Play Version) + More Nursery Rhymes & Kids Songs - CoComelon

Wheels on the Bus (Play Version) + More Nursery Rhymes & Kids Songs - CoComelon

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]