ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Troeteldiere rympie

Автор: Lami Leer en Speel Videos

Загружено: 2023-01-03

Просмотров: 36545

Описание: Troeteldiere Rympie oorspronklik deur Lami Leer en Speel Videos

Troeteldiere is mak diere wat ons kan lief hê
Watter troeteldier wil jy eendag hê?

Wie maak miaau en lek hulself skoon
Dit is 'n kat wat klim in die boom
'n Hondjie blaf en is soms lekker laf
Met hom kan jy speel en lekker saam lag

Bly jy op 'n plaas en wil jy dalk 'n hoender hê?
Hy koekeledeldoe jou wakker en kan eiers lê
'n Perd woon in 'n stal en jy kan op hom ry
Watter troeteldier wil jy eendag kry?

Voëls soos 'n papegaai maak 'n groot lawaai
En 'n geel kuif kokketiel of wat van 'n reptiel?
'n Slang maak my bietjie bang
'n Likkewaan kan darem goggas vang

Skilpad eet blare en loop stadig op die grond
Of 'n hamster hy hardloop in sy hok en wieletjie rond
Hasies eet blare en wortels vir ontbyt
Ons moet hulle ook mooi saggies vryf

'n Marmot, muis of rot is ook sag om aan te vat
'n Vis is mooi maar hulle is wel ook nat
Watter troeteldier wil jy eendag hê?
Een wat saam met jou op die bed kan lê?

Een waarmee jy kan praat en speel
En vir hul liefde, kos en water gee
Elke troeteldier is uniek soos jy
Een wat spesiaal is vir jou, is wat jy moet kry
--
Donasies:
https://ko-fi.com/koffievirlami
Baie dankie vir jul ondersteuning.
--
Lami poppies:
  / nessi_noodles_crochet  
Vanessa: 076 924 2561
--
Gratis werkaarte:
https://afrikaans.com/leerhulp/lami-l...
--
Meer oor Lami Leer en Speel Videos:
#afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend
#stories, #liedjies en #rympies
Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word.
100% GRATIS vir almal.
Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap.

Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.

Kontak ons gerus by: [email protected]

Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.

Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.

Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.

Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Troeteldiere rympie

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Seediere #kleuters #lami #afrikaans

Seediere #kleuters #lami #afrikaans

Speel met Klei en Leer Knip | Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 4 ✂️

Speel met Klei en Leer Knip | Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 4 ✂️

Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos

Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos

Sarie Het 'n Lammetjie | Afrikaanse Kinderliedjie

Sarie Het 'n Lammetjie | Afrikaanse Kinderliedjie

Juffrou Linky Speel en Leer by 'n Brandweerstasie 🚒🧯🧑🏼‍🚒 | Afrikaanse Videos vir Kinders

Juffrou Linky Speel en Leer by 'n Brandweerstasie 🚒🧯🧑🏼‍🚒 | Afrikaanse Videos vir Kinders

Wilde diere tema + PDF werkkaart #kleuters #kinders #lami #afrikaans

Wilde diere tema + PDF werkkaart #kleuters #kinders #lami #afrikaans

Leer van Kersfees | Kersfees Liedjies vir Kinders | Leer van Kleure, Vorms, Nommers en meer! 🎄

Leer van Kersfees | Kersfees Liedjies vir Kinders | Leer van Kleure, Vorms, Nommers en meer! 🎄

Troeteldiere

Troeteldiere

Dans in Afrikaans #liedjie #lami #afrikaans

Dans in Afrikaans #liedjie #lami #afrikaans

Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans

Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans

Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans

Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans

Vrugte kleure #kleuters #lami #liedjie

Vrugte kleure #kleuters #lami #liedjie

Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami  #Afrikaans #Kinders

Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami #Afrikaans #Kinders

AL die Lami liedjies in een! #kleuters #afrikaans

AL die Lami liedjies in een! #kleuters #afrikaans

Troeteldiere tema + PDF werkkaart #kleuters #kinders #lami #afrikaans

Troeteldiere tema + PDF werkkaart #kleuters #kinders #lami #afrikaans

Kleure in Afrikaans / Liedjie vir Kinders / Vissies

Kleure in Afrikaans / Liedjie vir Kinders / Vissies

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]