ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg

Автор: Renaissance Gemeenskap

Загружено: 2025-10-19

Просмотров: 269

Описание: “Van Messias tot menslike lig: Die ontwikkeling van die Christus-bewussyn en waar dit sekukêre toepassing vind”

In hierdie diep en tog ligvoetige praatjie volg ek die lang reis van die Christus-idee — van die Joodse Messias na die Griekse Logos, van die vroulike Wysheid (Sophia) na die mistieke ervaring van innerlike eenheid.

Ek wys hoe die beeld van Christus oor eeue ontwikkel het:van ’n historiese verlosser tot ’n universele bewussynstoestand van liefde, helderheid en eenheid met alles wat lewe.

Ons gaan ook daarop let dat hierdie ervaring nie afhanklik is van geloof, godsdiens of tradisie nie. Dit is nie die baadjie waarin dit geklee is nie, maar die belewenis self wat sentraal staan.Mense wat hulleself as sekulêr spiritueel beskou — wat nie die konsep “Christus” in hul woordeskat gebruik nie — kan dieselfde verligting, dieselfde deernis en dieselfde innerlike vrede ervaar.

Die praatjie bring antieke wysheid en moderne bewustheid bymekaar, met stories, aanhalings, subtiele humor en dieper insig.Dit herinner ons daaraan dat die geloof in opstanding uit ’n graf antiek mag wees, — maar opstanding uit onbewustheid is vir elkeen beskore. Selfs sonder antieke beelde.

#ChristusBewussyn #Spiritualiteit #Wysheid #SekulêreSpiritualiteit #Eenheid #Selfkennis #InnerlikeLig #Bewussyn #Sophia #Logos #PhilipLiebenberg #LiefdeAsWeg #MenslikeLig

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Wanneer die lig uit antieke en etniese baadjies vervel • Philip Liebenberg

Wanneer die lig uit antieke en etniese baadjies vervel • Philip Liebenberg

Is die Liggaam Net ’n Tydelike Houer? Die Oorsprong van Siel & Dualisme Ontmasker• Philip Liebenberg

Is die Liggaam Net ’n Tydelike Houer? Die Oorsprong van Siel & Dualisme Ontmasker• Philip Liebenberg

Wie het besluit jou liggaam is nie jy nie? - Die demiurg-mite • Philip Liebenberg

Wie het besluit jou liggaam is nie jy nie? - Die demiurg-mite • Philip Liebenberg

Drie prentjies van Jesus: Deel 1 | Thomas se Evangelie • Philip Liebenberg

Drie prentjies van Jesus: Deel 1 | Thomas se Evangelie • Philip Liebenberg

Om Støre, Barth Eide, Rød-Larsen, Børge Brende, Økokrim-sjefen og norsk Bistand – med Jarle Aabø

Om Støre, Barth Eide, Rød-Larsen, Børge Brende, Økokrim-sjefen og norsk Bistand – med Jarle Aabø

Antieke wêreldbeskouings wat ons beheer 3 Die Aksiale era - van gode na gewete • Philip Liebenberg

Antieke wêreldbeskouings wat ons beheer 3 Die Aksiale era - van gode na gewete • Philip Liebenberg

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

PW Botha se geleidelike afskaffing van Apartheid. Die Waarheid oor Apartheid deel 9

PW Botha se geleidelike afskaffing van Apartheid. Die Waarheid oor Apartheid deel 9

Regresyvi revoliucija: kas nutiko po Kovo 11-osios? | Vasario 16-a: ar yra ką švęsti?

Regresyvi revoliucija: kas nutiko po Kovo 11-osios? | Vasario 16-a: ar yra ką švęsti?

"Трума" Недельная глава Торы с Пинхасом Полонским.

Hy was twee ure dood in die tronk — maar God het die laaste sê gehad!

Hy was twee ure dood in die tronk — maar God het die laaste sê gehad!

Pastore wat lieg | Rooies Strauss

Pastore wat lieg | Rooies Strauss

Onderhoud met Japie van Zyl oor Siener van Rensburg | Radio Roepsein

Onderhoud met Japie van Zyl oor Siener van Rensburg | Radio Roepsein

Storie en wetenskap: Waarom hierdie keuse ‘n illusie is •Philip Liebenberg

Storie en wetenskap: Waarom hierdie keuse ‘n illusie is •Philip Liebenberg

MILLER WYŚMIAŁ CZARZASTEGO NA OCZACH CAŁEJ POLSKI!

MILLER WYŚMIAŁ CZARZASTEGO NA OCZACH CAŁEJ POLSKI!

Jesus: Agt beelde, agt betekenisse: Van Paulus tot eietydse denke • Philip Liebenberg

Jesus: Agt beelde, agt betekenisse: Van Paulus tot eietydse denke • Philip Liebenberg

Was sie dir verheimlichen | Der Nahe Osten & mehr

Was sie dir verheimlichen | Der Nahe Osten & mehr

Genialny fizyk: „Prawa fizyki dowodzą, że AI jest z natury zła”!

Genialny fizyk: „Prawa fizyki dowodzą, że AI jest z natury zła”!

Metaforiese Gelowiges vs. Sekulêre Denkers - twee tale vir dieselfde lewe • Philip Liebenberg

Metaforiese Gelowiges vs. Sekulêre Denkers - twee tale vir dieselfde lewe • Philip Liebenberg

Кто есть Б-г? - рав Даниэль Булочник

Кто есть Б-г? - рав Даниэль Булочник

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]