Wanneer die lig uit antieke en etniese baadjies vervel • Philip Liebenberg
Автор: Renaissance Gemeenskap
Загружено: 2025-10-26
Просмотров: 96
Описание:
“Om die God van die mense van die mense van die God te bevry”
In hierdie praatjie verken ons hoe geloof, moraliteit en spiritualiteit deur die eeue vasgevang geraak het in die etniese, antieke verhale waarin dit ontstaan het — en waarom dit tyd is om dié lae sagkens af te skil tot by die universele kern wat mense oor grense heen kan verbind. Dis ’n uitnodiging om die kern van wysheid in nuwe taal te hoor, sonder om die wysheid van die verlede te verloor.
Hoe kan ons vandag die liggaam van die essensie bo die kleed waarin dit toegedraai was, eer? Hoe vind ek die universele beginsels wat mense aan mekaar verbind eerder as verdeel? Dit is ’n uitnodiging om die kern onder die kulturele klere te herken en dalk selfs vir die eerste maal te ontdek – om te leef in bewussyn, nie in godsdienstige identiteit nie.
#PhilipLiebenberg #Spiritualiteit #Geloof #Bewussyn #Moraliteit #Menslikheid #Eenheid #UniverseleWysheid #ModerneGeloof #SpiritueleGroei #Filosofie #InnerlikeReis
#Spiritualiteit #Geloof #Bewussyn #Moraliteit #Eenmensdom #UniverseleWysheid #PhilipLiebenberg #ModerneSpiritualiteit #Menslikheid #DieperSien
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: