Van antieke etnisiteit, vrees en verdeling na eietydse vreeslose verwondering • Philip Liebenberg
Автор: Renaissance Gemeenskap
Загружено: 2025-11-02
Просмотров: 126
Описание:
Ons neem graag die gehoor op ’n praktiese en (hopelik) inspirerende reis deur universele waardes wat alle (hopelik) lewensbeskouings deel: ontsag, deernis, liefde, bewussyn en nederigheid.
Met stories, droërige humor en eenvoudige toepassings wys ek hoe ons tydlose wysheid kan aantrek — sonder die swaar, antieke baadjie van kulturele en dogmatiese vorms.
#PhilipLiebenberg #Spiritualiteit #Bewussyn #Geloof #Deernis #Liefde #Ontsag #Nederigheid #ModerneSpiritualiteit #LeefWysheid #Menslikheid #InnerlikeReis #SpiritueleGroei
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: