Birdhaven Aftreelandgoed | Geïnspireer deur die natuur. Ontwerp vir aftrede.
Автор: RetireNow
Загружено: 2025-09-04
Просмотров: 1373
Описание:
Central Developments, trotse ontwikkelaars van Waterkloof Marina en 13 ander suksesvolle aftreelandgoedere, stel nou hul nuutste vlagskip-leefstylontwikkeling vir 50-plussers bekend.
Birdhaven Aftreelandgoed is strategies in die Midstream-node tussen Pretoria en Midrand geleë, met gerieflike toegang tot wêreldgehalte mediese fasiliteite en moderne infrastruktuur in die omgewing.
Die aftreelandgoed word in ’n erfenisboustyl ontwikkel wat die ryk geskiedenis van die omgewing weerspieël. Die mediese en leefstylgeriewe op die perseel gaan vanaf die eerste fase operasioneel wees om ’n aktiewe, onafhanklike leefstyl te ondersteun. Dit sluit onder andere ’n 24-uur verswakte- en demensiesorgeenheid, restaurant, koffiewinkel, filmteater, verhitte binnenshuise swembad en mini-gimnasium in. Natuur- en voëlliefhebbers kan ook uitsien na uitgestrekte wandelpaaie deur die 16-hektaar natuurpark.
’n Verskeidenheid luukse woonstelle en huise met volle eiendomsreg is te koop – hetsy vir eie gebruik, om eers te verhuur tot latere eie gebruik, of bloot as belegging in een van Suid-Afrika se sterkste groeinodes. Huurders is ook welkom.
Vir nog aftreelandgoedere in ander areas deur Central Developments, kyk gerus ook na Bergvallei Aftreelandgoed in Montana, Pretoria, en Celebration Aftreelandgoed in Randburg, Johannesburg.
Hierdie is ’n gulde geleentheid! Registreer vandag nog om jou aftrede in Birdhaven Aftreelandgoed te verseker.
Birdhaven Aftreelandgoed. Geïnspireer deur die natuur. Ontwerp vir aftrede.
Kontak ons op 060 019 4861, of klik op die skakel https://zpr.io/i5rYrSiX5TQv vir meer inligting.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: