Bergvallei Regstreeks | Episode 3
Автор: RetireNow
Загружено: 2025-09-09
Просмотров: 345
Описание:
In hierdie episode kyk ons na iets wat al hoe meer gebeur: mense van die platteland wat besluit om hul aftreejare in die stad deur te bring.
Ons hoor van Bergvallei-inwoners wat die skuif gemaak het:
hoekom hulle dit gedoen het,
wat vir hulle belangrike is en
hoe hulle dit ervaar.
Ons gesels ook met kleinkinders en grootouers oor wat dit vir hulle beteken om naby mekaar te bly en meer tyd as familie saam te spandeer.
Dan wys ek vir jou een van ons gewildste eenhede: ’n tweeslaapkamerhuis met ’n toesluitmotorhuis.
Kontak ons op 060 080 0598, of klik op die skakel https://zpr.io/jh5AvfFsrLgj vir meer inligting.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: