Mediese sorgfasiliteite | Birdhaven Aftreelandgoed
Автор: RetireNow
Загружено: 2025-10-10
Просмотров: 61
Описание:
By Birdhaven Aftreelandgoed in Midstream, Centurion, gaan ons 24-uur verswakte- en demensiesorgeenheid met sorg en toewyding deur La Vie Care bestuur word.
In hierdie video gesels ons met Rentia Opperman, wat meer vertel oor wie La Vie Care is en hoekom dit soveel méér is as net 24-uur sorg op die terrein.
Hier gaan dit oor gemoedsrus vir jou en jou familie – want jy verdien om te weet dat jou geliefdes in goeie hande is.💙
Kontak ons op 060 019 4861, of klik op die skakel https://zpr.io/i5rYrSiX5TQv vir meer inligting.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: