Sterre is vir altyd, hoofstuk 14
Автор: Sophia Kapp
Загружено: 2026-02-13
Просмотров: 162
Описание:
#sterreisviraltyd #boektok #boekenwurm #liefdesverhaal #afrikaans #afrikaansislekker
Sy sakeryk is veilig, hy is veilig, en die Rousseaus sal nooit hulle kloue in Ferme du Rousseau kan slaan nie. Maar sy ma, die vrou vir wie hy dit alles bymekaargemaak het, is nie hier om dit te beleef nie. Of is daar 'n ander vrou voor wie se voete hy dit kan neerlê?
As jy nog nie hoofstuk 1-13 gelees het nie, kan jy dit by hierdie skakel kry. Al die gepubliseerde hoofstukke lê in een speellys: • Sterre is vir altyd
Teken in ("subscribe") op my kanaal as jy die hele Sterre is vir altyd op YouTube wil lees-luister. Dit is GRATIS en WETTIG en jy mag die skakel versprei so veel keer as wat jy wil.
As jy eerder die papierboek wil koop, bestel dit by Graffiti Boeke by www.graffitibooks.co.za. Hulle het getekende eksemplare en koerier landwyd. Jy kan ook 'n papierboek aanskaf by enige tak van Bargain Books.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: