Sterre is vir altyd, hoofstuk 13
Автор: Sophia Kapp
Загружено: 2026-02-06
Просмотров: 237
Описание:
#sterreisviraltyd #boektok #boekenwurm #liefdesverhaal #afrikaans #afrikaansislekker
In hom is daar 'n stilte, amper 'n afwagting, amper asof hy 'n nuwe hoofstuk gekry het. Of dalk 'n hele nuwe boek, waarin hy sy storie kan skryf soos wat hy wil, en nie soos wat die geskiedenis voorskryf nie.
As jy nog nie hoofstuk 1-12 gelees het nie, kan jy dit by hierdie skakel kry. Al die gepubliseerde hoofstukke lê in een speellys: • Sterre is vir altyd
Teken in ("subscribe") op my kanaal as jy die hele Sterre is vir altyd op YouTube wil lees-luister. Dit is GRATIS en WETTIG en jy mag die skakel versprei so veel keer as wat jy wil.
As jy eerder die papierboek wil koop, bestel dit by Graffiti Boeke by www.graffitibooks.co.za. Hulle het getekende eksemplare en koerier landwyd. Jy kan ook 'n papierboek aanskaf by enige tak van Bargain Books.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: