Sterre is vir altyd, hoofstuk 12
Автор: Sophia Kapp
Загружено: 2026-01-30
Просмотров: 243
Описание:
#sterreisviraltyd #boektok #boekenwurm #liefdesverhaal #afrikaans #afrikaansislekker
Sy moet hom laat gaan. Die ete, die dankie en die aand is verby, en sy moet hom laat gaan. Maar sy het nie rekening gehou met wat alles kan skeefloop as haar inmengerige suster eers haar neus in haar sake steek nie..
As jy nog nie hoofstuk 1-11 gelees het nie, kan jy dit by hierdie skakel kry. Al die gepubliseerde hoofstukke lê in een speellys: • Sterre is vir altyd
Teken in ("subscribe") op my kanaal as jy die hele Sterre is vir altyd op YouTube wil lees-luister. Dit is GRATIS en WETTIG en jy mag die skakel versprei so veel keer as wat jy wil.
As jy eerder die papierboek wil koop, bestel dit by Graffiti Boeke by www.graffitibooks.co.za. Hulle het getekende eksemplare en koerier landwyd. Jy kan ook 'n papierboek aanskaf by enige tak van Bargain Books.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: