Wiskunde Graad 6 Ondersoek en brei patrone uit
Автор: Aha Wiskunde
Загружено: 2026-01-22
Просмотров: 43
Описание:
In hierdie Graad 6 Wiskunde-video leer jy hoe om patrone te ondersoek en uit te brei, die patroon te beskryf, toets en die ry korrek te voltooi. Ons werk stap vir stap deur verskillende patrone.
Die bekende Fibonacci-patroon, word ook verduidelik.
Daar is ook 10 oefenvrae en antwoorde.
Oefening is die sleutel om patrone vinnig raak te sien.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: