Lokprent: Entrepreneur in fokus
Автор: AfriForumTV
Загружено: 2026-01-07
Просмотров: 39
Описание:
Entrepreneurs in fokus is ’n inspirerende gesprekreeks waarin AfriForum Sakenetwerk saam met entrepreneurs vanuit uiteenlopende bedrywe diep delf in hul reis van droom tot realiteit. Elke episode bied ’n eerlike, menslike kyk op die uitdagings, keerpunte en oorwinnings wat die pad van ondernemingsbou vorm. Van klein begin tot groot deurbraak – deelnemers deel hul lewenslesse, waardes, mislukkings, mentorskap en die kreatiewe vindingrykheid wat hul ondernemings laat groei het. Die reeks wys dat entrepreneurskap nie net oor wins en groei gaan nie, maar oor volharding, gemeenskapsbou en die moed om aan te hou wanneer dinge moeilik raak.
Hierdie reeks is gratis beskikbaar op AfriForumTV.
Besoek www.afriforumtv.co.za of laai die toep af. Jy kan ook die AfriForumTV-toep op jou slim-TV by Google Play aflaai.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: