AfriForumTV
AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou slimtoestel kan geniet.
AfriForumTV gee ook aan inhoudskeppers die geleentheid om hul inhoud te publiseer, mits dit aan AfriForumTV se waardes en die vereistes voldoen. Dié gebruikersvriendelike toep maak die publiek as ’n gemeenskap deel van ’n Afrikaanse platform.
Inhoud bestaan uit vermaak, nuus, aktualiteit, skolesport, realiteit- en leefstylprogramme, podsendings en kindervermaak.
AfriForumTV is gratis en bied ’n registrasie-opsie het vir elke gebruiker se gemaklike toegang.
Besoek www.afriforumtv.co.za of laai die toep af.
Beskikbaar op alle Google Play-gesertifiseerde slim-TV's en Android TV Box'e.
Felias en Pokkel: Die tandemuis kry 'n blaaskans
Dis hoe dit lyk wanneer mense wat agter die skerms werk vóór die skerms praat. Lag lekker saam!
𝙑𝙞𝙨𝙫𝙖𝙣𝙜𝙠𝙤𝙤𝙧𝙨
Lokprent: Kom verken die toekoms van Afrikaans saam met ons!
Jabie Wiggly Teeth Trailer V1
Lokprent: Entrepreneur in fokus
Lokprent: Digitale denke
Lokprent: Jabie besoek Ravenwood Stables
Lokprent: Toekomstaal
Kyk! Entrepreneur in fokus
Lokprent: Entrepreneur in fokus
Lokprent: Museum of illusions
Lokprent: #Escape room
Die Kruger-trek
'n Nuwe episode van 𝙑𝙞𝙨𝙫𝙖𝙣𝙜𝙠𝙤𝙤𝙧𝙨 is beskikbaar!
Super 12-atletiek 2025
Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders in die Vrystaat – Finaal: Seniors
Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders in die Vrystaat – Finaal: Juniors
Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders in die Wes-Kaap: Hoogtepunte
Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders in die Vrystaat: Hoogtepunte
Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders in die Oos-Kaap – Finaal: Juniors
Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders in Gauteng – Finaal: Seniors
Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders in Gauteng – Finaal: Junior
Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders in die Oos-Kaap: Hoogtepunte
Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders in Gauteng: Hoogtepunte
Die Korf - Seisoen 2
Die Korf - Seisoen 2
AfriForum Sakenetwerk webinaar - Digitale denke
Ontmoet die span agter die skerms by AfriForumTV.
Kyk! Die Afrikaner maak só-musiekblyspel