Lokprent: De Kleine Griet
Автор: AfriForumTV
Загружено: 2022-04-13
Просмотров: 2768
Описание:
De Kleine Griet is die naam van die skip wat gelei word deur die selfgenoemde Arend van die Noord, Kaptein Wim van der Vaart. De Kleine Griet se hoofdoel is,om vrag te vervoer en te handel vir die wyd bekende V.O.C. Maar Kaptein van Der Vaart se hoofdoel is, om die wêreld te verken.
De Kleine Griet is nie net ‘n skepie nie. Dis haar bemanning, dis haar familie wat tussen die ou planke leef en dis haar reise.
Volg hierdie maltrap komedie-avontuur saam Kaptein van der Vaart en sy bemanning op hulle soeke na niks, na alles, na liefde, na vriendskap, na skatte en na ‘n rare pappegaai.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: