Ruan Jordaan - Vegter
Автор: RuanJordaanVEVO
Загружено: 2020-09-03
Просмотров: 4968
Описание:
"Music Video Directed and Produced by Dannha Coetzee
Song Produced by Deon Dee & Ruan Graaff from DeeGraaff Productions
Composed by Ruan Jordaan
Released by Embrace The Brand Media
Social Media
Facebook : / ruanjordaanofficial
Instagram: / ruanjordaanmusic
VEGTER LIRIEKE
Ek weet jy is moeg, en ek weet jy wil ook
Soms wegvlug van als, stil raak in die geraas
Jy voel daar’s niks oor, asof jy keer op keer verloor
En jou tyd is min, ek se jou dis nou eers die begin
Jy moet jouself optel
Want niemand gaan dit vir jou doen
Jy doen dit vir jouself
Koor
Want jy’s ‘n vegter, en jy’t nog soveel om te gee
En jy is sterker, as wat jy nou sal weet
Jy is ‘n Vegter, Jy is ‘n vegter
Dis dalk net die laaste tree, voor die deurbraak gaan gebeur
Jy kan nie nou opgee
Jy moet alles gee en meer
So sê dit vir jouself
Koor
Want jy’s ‘n vegter, en jy’t nog soveel om te gee
En jy is sterker, as wat jy nou sal weet
Jy is ‘n Vegter, Jy is ‘n vegter
So tel jou kop op
Dis die beste geskenk wat jy vir jouself kan gee
So tel jou kop op
Dis die beste besluit wat jy vir jouself kan neem
Jy is ‘n vegter, jy is ‘n vegter
Jy is ‘n vegter!
"
http://vevo.ly/GS0JmC
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: