ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Ruan Jordaan - Steeds Langs My (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

Автор: Afrikaans is Groot

Загружено: 2022-09-04

Просмотров: 22348

Описание: Luister of koop 'Steeds Langs My' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB

Volg Ruan Jordaan op sosiale media:

Facebook -   / ruanjordaanofficial  
Instagram -   / ruanjordaanmusic  
TikTok -   / ruanjordaanofficial  

___________________________________________________
Lirieke:

Hier waar dit stil raak
En jy my sonder asem laat
Vra myself soms wat jy nog hier maak

Deur al die chaos
Die lank alleen los
Is jy steeds hier as ek huistoe kom
Met arms wawyd oop
En more begin ons weer van voor

Nogsteeds is jy hier langs my
En weereens kies jy om te bly
As die wêreld winde waai
En die wysheid ons verlaat
Bring jy my terug na die plan
Van waaroor alles gaan
Weet net ek sal altyd by jou staan

Wanneer ek uit gaan
Die wêreld invaar
Om ons toekoms na jou terug te bring
Want jy’s die moeite werd
Jy’s die hemel se handewerk

Ek struikel ek val
Ek weet ek stel jou teleur
Maar deur dit als
Dra jy ons deur

Nogsteeds is jy hier langs my
En weereens kies jy om te bly
As die wêreld winde waai
En die wysheid ons verlaat
Bring ek jou terug na die plan
Van waaroor alles gaan
Weet net ek sal altyd by jou staan

Weet net ek sal altyd by jou staan

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Ruan Jordaan - Steeds Langs My (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Ruhan du Toit - Shivers (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 5 (Weer))

Ruhan du Toit - Shivers (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 5 (Weer))

Джем – Ruan Jordaan - Steeds Langs My (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

Джем – Ruan Jordaan - Steeds Langs My (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

DIE SOETSTE MEISIE 💔🌹 | LekkerLyne (Official Audio)

DIE SOETSTE MEISIE 💔🌹 | LekkerLyne (Official Audio)

Demi Lee Moore - Die Mooi In Jou (Amptelike Musiekvideo)

Demi Lee Moore - Die Mooi In Jou (Amptelike Musiekvideo)

Robert Bolton - Slapende Honde (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 8)

Robert Bolton - Slapende Honde (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 8)

Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel

Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel

Samantha Leonard - Iemand In Die Niemand (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 3)

Samantha Leonard - Iemand In Die Niemand (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 3)

Ek veg vir my toekoms

Ek veg vir my toekoms

Kip Moore - Heart's Desire (Live Performance Video)

Kip Moore - Heart's Desire (Live Performance Video)

Bobby van Jaarsveld - Toe, Nou en Altyd (Lirieke Video)

Bobby van Jaarsveld - Toe, Nou en Altyd (Lirieke Video)

Appel - Boer Loop Deur My Are

Appel - Boer Loop Deur My Are

Dodo Nyoka - Jou Land (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

Dodo Nyoka - Jou Land (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

4Werke - Kyk Diep In My Oë

4Werke - Kyk Diep In My Oë

Ruhan du Toit - Monumentaal

Ruhan du Toit - Monumentaal

Liza Nel - Moes Maar Ek Moenie (Amptelike Musiekvideo)

Liza Nel - Moes Maar Ek Moenie (Amptelike Musiekvideo)

Appel - F250

Appel - F250

JAN JAN JAN - Two-Tone Lyf (Official Music Video)

JAN JAN JAN - Two-Tone Lyf (Official Music Video)

Robert Bolton - Creep (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 5)

Robert Bolton - Creep (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 5)

Bad Bunny's Apple Music Super Bowl Halftime Show

Bad Bunny's Apple Music Super Bowl Halftime Show

Dodo Nyoka - Jy Is My Huis (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 3)

Dodo Nyoka - Jy Is My Huis (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 3)

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]