Ruan Jordaan - Dieper Blou (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 6)
Автор: Afrikaans is Groot
Загружено: 2022-09-25
Просмотров: 18854
Описание:
Luister of koop 'Dieper Blou' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB
Volg Ruan Jordaan op sosiale media:
Facebook - / ruanjordaanofficial
Instagram - / ruanjordaanmusic
TikTok - / ruanjordaanofficial
___________________________________________________
Lirieke:
Lalie ek skryf vir jou,
Hier uit die dieper blou
Oor die ding wat so aan my vasklou
Die skaduwee van jou
En ek skryf teen die lug
Ek skryf teen die kou(e)
En vanaand skryf ek
Teen die weggaan van jou
Want dis jy, jy, jy
Wat sonder woorde vir my lei
Ja dis jy, jy, jy
Wat my hopeloos reg verlei
Ooh
Ooh
Ooh
Dis jy
Altyd jy
Lady ek skryf vir jou,
Hier uit die dieper blou
Oor die ding wat so aan my vasklou
Die skaduwee van jou
En ek skryf teen die lug
Ek skryf teen die kou(e)
En vanaand skryf ek
Teen die weggaan van jou
Want dis jy, jy, jy
Wat sonder woorde vir my lei
Ja dis jy, jy, jy
Wat my hopeloos reg verlei
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: