ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2017-04-25

Просмотров: 1759

Описание: Tema: Die adelikes het stukkende Bybels!
Lees Hand 17:1-14; 1Thess 1:1-2:16; 5:12-28
Teks Hand 17:11
Hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka;
hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang
en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.

Om op die Here se rusdag saam met die gemeente byeen te kom,
is ’n goeie gewoonte,
’n goeie gewoonte van alle goeie dissipels van die Here Jesus
deur alle eeue.

Ons teksgedeelte is nog nie klaar met edelmoedigheid nie.
Daar word nog ’n kwalifikasie daaraan geheg ...
iets wat blykbaar by die mense van Berea baie opvallend was.
Hulle het nie net die Woord met alle welwillendheid ontvang nie,
maar hulle het ook elke dag die Skrifte ondersoek
of hierdie dinge so was!
En die mense van Berea het daarvan gebruik gemaak
om die verkondigde woord daaraan te meet ...
om die apostel Paulus se getuienis en belydenis
daaraan te ondersoek, elke dag ...

Moenie die geskrewe Woord minag nie,
maar gebruik dit om alle dinge wat gesê word ...
Ja, selfs die woordverkondiging ...
veral die woordverkondiging ... daaraan te toets.
Gebruik dit om die getuienisse en belydenisse van mense
daaraan te beproef.

Vandag waai daardie Charismatiese wind weer stormsterkte onder ons mense.
Destyds kon die eenvoudige adelikes in hierdie volk daardie gees beproef.
Hoekom?
Want hulle het nie net daardie woord ontvang nie,
maar hulle het ook elke dag daardie Skrifte ondersoek
om self te lees
of hierdie dinge so was.

Die Skrifte is immers die fondament van die kerk,
die vastigheid van ons geloof ...
Oral, op elke bladsy, skitter die juwele van God se genade!

Ons het die profetiese woord wat baie vas is,
waarop julle tog moet ag gee soos op ’n lamp
wat in ’n donker plek skyn,
totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte
(2 Pet 1:19).

By die Goddelike adellikes,
vind jy die verweerde Bybel ...
vind jy die Bybel vol vingermerke ...
vind jy die stukkend geleesde Bybel

Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!

Skryf asb in op ons YouTube kanaal!

1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected]
Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB.
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...  

2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks:

3)Skryf in op ons poslys by [email protected]

Van ons preke het onderskrifte en is dus toeganklik vir dowes.

4) Beskikbaar:
Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's)
Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's)
Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.

Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels.
Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.

5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake.
Kontak ons: [email protected]

6) Besoek ons Faceboek-blad: GK Matlabas en teken asb in!

7) Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.

Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.

Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun:
Rekeninghouer: Philippina Opperman
FNB Savings Pocket: Rek no 62572033026 FNB Thabazimbi

Stuur bewys/Kontak ons asb by [email protected] Ons sal u graag persoonlik bedank

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Straf volg op sonde. God sal kwaaddoeners skuldig verklaar. Gustav Opperman Troosreeks#6 Ps 5

Straf volg op sonde. God sal kwaaddoeners skuldig verklaar. Gustav Opperman Troosreeks#6 Ps 5

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Hoe om moeilike mense te hanteer (Johan Delport)

Hoe om moeilike mense te hanteer (Johan Delport)

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Geestelike dissipline lei tot “muscle memory” (Deut. 6: 1-9). Ds. Schalk Strauss

Geestelike dissipline lei tot “muscle memory” (Deut. 6: 1-9). Ds. Schalk Strauss

Nood leer bid! Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#55 HK 45 Ps 1-3

Nood leer bid! Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#55 HK 45 Ps 1-3

Прощай, братство! Слезы пастора, покидающего СССР | Евангелие в узах. Часть 9

Прощай, братство! Слезы пастора, покидающего СССР | Евангелие в узах. Часть 9

Registreer by die staat? (Hand 4 Ps 2) Ds Gustav Opperman  GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Registreer by die staat? (Hand 4 Ps 2) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere

Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Rugilė Daujotaitė - Pasidalinimas ir šlovinimas - IŠGYDYMO PAMALDOS

Rugilė Daujotaitė - Pasidalinimas ir šlovinimas - IŠGYDYMO PAMALDOS

SRS Bybelstudie: Kruispaaie: 1 Groei in God: 1.2 Bybel as Rigsnoer

SRS Bybelstudie: Kruispaaie: 1 Groei in God: 1.2 Bybel as Rigsnoer

KSM Bybelstudie I 13 Okt. I Filippense 1 I Deel 2

KSM Bybelstudie I 13 Okt. I Filippense 1 I Deel 2

Hoe om `n Gees vervulde lewe te leef [Heilige Gees - Deel 3] (Johan Delport)

Hoe om `n Gees vervulde lewe te leef [Heilige Gees - Deel 3] (Johan Delport)

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

Die God in beheer Ps 104 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Die God in beheer Ps 104 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Die Duiwel se spyskaart  - Deur Gary Kieswetter

Die Duiwel se spyskaart - Deur Gary Kieswetter

Die Volledige Werk Van Die Kruis - Piet du Toit - 9 Julie 2023

Die Volledige Werk Van Die Kruis - Piet du Toit - 9 Julie 2023

Waarvoor wag jy? - Wanneer wag meer is as niks doen (Johan Delport)

Waarvoor wag jy? - Wanneer wag meer is as niks doen (Johan Delport)

41) Hou aan getuig! Bybelstudie uit Hand 18:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

41) Hou aan getuig! Bybelstudie uit Hand 18:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]