41) Hou aan getuig! Bybelstudie uit Hand 18:1 Ds Gustav Opperman
Автор: Woorde uit sy Woning
Загружено: 2026-01-27
Просмотров: 347
Описание:
Ons moet onsself indink hoe Paulus teen hierdie stadium al gevoel het ten opsigte van hierdie geweldige opdrag wat die Here hom gegee het en hoe hy telkens in teenstand homself vasgeloop het, telkens verjaag was, geslaan is, gestenig is, bespot is en uitgelag is. En as hy hier in Korinthe aankom, is dit duidelik dat hy half aan die einde van sy kragte is. Volg die Bybelstudie uit Handelinge, aangebied deur ds Gustav Opperman Woensdae op @WoordeuitsyWoning . Vir alle vorige Bybelstudies in die reeks, kliek op die Handelinge speellys/playlist aan die einde van die video.
Handelinge 18:1-10
Opnamedatum: 2024 11 05
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.
Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op: / helpende_hand
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil tot
Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: