ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2022-10-04

Просмотров: 1173

Описание: "Ék het gesê: o HERE, wees my genadig! Genees my, want ek het teen U gesondig." Dis 'n baie goeie beginpunt vir enige gelowige: om eerstens na homself te kyk wanneer hy beproef word. Eerstens te kyk tot watter mate sy eie sonde vir die Here tot 'n aanstoot was en dat die Here hom nou tugtig om weer op die regte pad te kom. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op @Woorde uit sy Woning Vir alle vorige video's: preke, Bybelstudies, Helpende Woorde en geskiedenisvideo's besoek asb ons webblad: woordeuitsywoning.com

Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.

Bron: Psalm 41
Opnamedatum: 2022 10 03

Music used in this video:
1) Intro:
Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel  
Overture Sangers:
Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante:
Henning Dafel - Klavier,
Cathy Dafel - Altviool,
Liza Cloete (neé Smit) – Viool
Wieke de Wet – Harp
Louisa van der Walt - Orrel

Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 41:1,2 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers

Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886
en Ina Opperman +27 83 650 2186
[email protected]
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.
Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 770 video’s maklik vindbaar.
Volg ons ook op YouTube en Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram.
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected]
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected].
2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.)
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges.
4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected]
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.
• Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang:
• YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Verlange na God Ps 42,43 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

Verlange na God Ps 42,43 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Hallelujah !! Best Praise Song - Praise Songs That Lift Your Spirit - Best Worship and Praise

Hallelujah !! Best Praise Song - Praise Songs That Lift Your Spirit - Best Worship and Praise

Leer Hoe Om Bybelstudie Te Doen | 7 Maklike Stappe

Leer Hoe Om Bybelstudie Te Doen | 7 Maklike Stappe

Die onsigbare is werklik!  Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Filippense 3 HK 22

Die onsigbare is werklik! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Filippense 3 HK 22

Satan se saligsprekinge - Ds. Jurgens Prinsloo

Satan se saligsprekinge - Ds. Jurgens Prinsloo

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

Wapen 2: Die Woord as Swaard – Hoe om die Bybel te Lees en Toepas

Wapen 2: Die Woord as Swaard – Hoe om die Bybel te Lees en Toepas

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Kom na die Lig! Joh 13 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Kom na die Lig! Joh 13 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

Hoe om moeilike mense te hanteer (Johan Delport)

Hoe om moeilike mense te hanteer (Johan Delport)

Die Duiwel se spyskaart  - Deur Gary Kieswetter

Die Duiwel se spyskaart - Deur Gary Kieswetter

Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die Satan versoek ons Deu 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Die Satan versoek ons Deu 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Smooth Jazz Chill Out Lounge with Female Vocals | Soulful Romantic Jazz Songs

Smooth Jazz Chill Out Lounge with Female Vocals | Soulful Romantic Jazz Songs

Kruiskerk aanlyn erediens - 5 April 18:00

Kruiskerk aanlyn erediens - 5 April 18:00

For the Soul That’s Too Tired to Try Again — christian instrumental music to rest in God

For the Soul That’s Too Tired to Try Again — christian instrumental music to rest in God

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]