Kyk! Die Afrikaner maak só-musiekblyspel
Автор: AfriForumTV
Загружено: 2025-08-06
Просмотров: 479
Описание:
’n Gesin wat in 1994 besluit het om ondergronds te gaan bly, in plaas daarvan om te emigreer, word dertig jaar later “ontdek” in ’n Suid-Afrika wat heelwat anders is as wat hulle onthou. Dit sorg vir skreeusnaakse oomblikke, maar ook ’n hartroerende storie, onvergeetlike liedere en kosbare karakters. Ons onthou wie ons is, waarvoor ons staan en waar ons krag vandaan kom.
Kyk die musiekblyspel op AfriForumTV.
Besoek www.afriforumtv.co.za, laai die toep af op jou selfoon of by die Google Play Store op jou slim-TV.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: