Die veelsydige rol van genomika in die veebedryf
Автор: Plaas TV / Farm TV
Загружено: 2025-12-15
Просмотров: 145
Описание: Dr Simon Lashmar van die Landbounavorsingsraad kuier vandag in die Plaas TV-ateljee om met ons oor die veelsydige rol van genomika in die veebedryf te gesels. Hy en Lise Roberts kyk onder meer na wat moderne veegenomika behels en hoe hierdie toepassings veeverbetering vinniger en meer akkuraat maak. Hulle bespreek ook hoe genomiese hulpbronne plaaslike rasse beter kan ondersteun.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: